RESENSIES
WINKEL RESENSIES:
Mal oor die groen kleur. My man is in sy noppies met sy nuutste Valhalla t-hemp!
Die hemp vertoon mooi - die kleur die logo alles werk net goed saam
Baie tevrede met materiaal kwaliteit in vergelyking met eerste stel hemde
Great feel to the t-shirt, with a perfect fit. Cool design.
Good quality material , and the fit of the shirt is perfect.
Durable and soft. These T’s last longer than most bought in the shops these days.
Mal oor die ontwerp. Sien uit om te sien wat julle met ander Afrikaanse reekse reg kry
Uitstekende kwaliteit, soos gewoonlik. Snit sit perfek.
The quality was superb! The process for ordering is also very easy and quick. I highly recommend Valhalla!
The quality was superb! The process for ordering is also very easy and quick. I highly recommend Valhalla!
Goeie kwaliteit! En ontwerpe is uniek!
Baie dankie vir spoedige diens en aflwering.
My man mal oor sy T-shirt, van kleur tot boodskap tot pas - 100%. Baie goeie diens. Sal beslis weer van julle gebruik maak!
Very Quick and efficient
Prima, ek geniet die thempde vreeslik!
Perfect fit
Pieter’s customer service is authentic and out of this world, rare find in today’s world. Keep it up, from your No1 Fan.
Beste ooit. Baie Dankie julle
Excellent product and customer service . Highly recommend.
Easy to order. Fast delivery.
The quality was superb! The process for ordering is also very easy and quick. I highly recommend Valhalla!
Gebruikers vriendelik en vinnig.
Hierdie is uitstekende kwaliteit t-shirts en julle diens was SPIEKERIES! (die dag na my bestelling was die pakkie by my voordeur). Dankie, ek bestel gou weer.
Goeie, vriendelike diens.
Awesome T-Hemde en great kliente diens!
my broers het nog nooit so goed gelyk nie ! Dankie Valhalla vir briljante gehalte en diens .
It's a very user friendly website, and the delivery went smoothly.
Uitstekende diens !
Ontwerp asseblief nog sulke tipe hemde.
Hou Afrikaans lewendig !
Pragtig
Baie goeie diens.
Baie goeie diens!
Hou asseblief op hoogte van bestelling sonder dat klient eerste kontak moet maak.
Great communication!
Uitstekend deur die bank! Ek is 'n kliënt vanaf 2016-odd en woon vanaf 2019 oorsee. Pieter hou deurgaans kontak met nuwe items ens. Wanneer ek SA besoek, bestel ek tydig en Valhalla se skakeling en aflewering is deurgaans uitstekend.
Wonderlik!
Uitstekende diens en vinnige aflewering
Excellent, thank you
Uitstekende diens! 'n Baie aangename ervaring!
Uitstekend. Wat n plesier!
Puik en vinnige diens. Reageer vinnig op emails.
Fantastiese diens en kwaliteit produkte.
Goeie, blitsvinnige diens!
Beste in die weste
Excellent service
Great idee!! En great kers geskenk!!
Uitstekende kwaliteit - diens en produk! #ChefsKiss
Love die eerlike kommunikasie
Ek is baie baie tevrede met die puik, vriendelike diens
Amazing!!
Jy kan sien die mense is trots op hulle produk.Die verpakking is regtig fantasties gedoen!
Very user friendly
sien uit na volgende bestelling
Baie dankie, ek het die hemde ontvang en dit is oppad New Zealand toe. Was geskenke vir my seun en sy vreeslike Engelse meisie 🙂
Uitstekende diens.
Diens was goed, iets wat jule net na kan kyk is dat ek het my hempde ontvang en 2 weke nadat ek dit al gehad het, het ek ‘n epos gekry wat sê my hempde is toe eers oppad na my toe, wat natuurlik geensins sin gemaak het nie. Erens was daar ‘n vertraging van die kommunikasie. Maar ook nou nie einde vn die wereld nie
Hulle diens is baie professioneel, en hulle gaan die ekstra myl om seker te maak dat mens se verwagtinge oortref word. Die hemde is van baie goeie gehalte en sit gemaklik. Sal enige iemand aanraai om hier te koop!
Probleme ervaar met sekere hemde se beskikbaarheid, maar die probleem was vinnig opgelos en die diens was baie goed
Uitstekend,selfs met n onrealistiese tyd wat ek ek die hemde nodig gehad het, het julle dit betyds by my uitgekry. Baie gelukkig met die Pordukte. Sal beslis weer bestel!!!
Puik!
Valhalla se webwerf is tops! Dis baie gebruikersvriendelik én boon-op vol interessante feite.
Puik, vriendelike, vinnige diens.
PRODUK RESENSIES: