ORIGINAL JAN VAN RIEBEECK

R359.00

(56 customer reviews)

“JOHAN ANTONISZOON VAN RIEBEECK”

Met sulke doopname was dit sekerlik ‘n redelike uitdaging vir die vele nasies en tale van die verskillende setlaars van die Kaap van Goeie Hoop in die 1600’s. Mens kan indink dat die uwe kommandeur kon gesê het: “Noem mij zomeer Jan”, en sodoende het die “Oorspronklike Jan” verseker dat ‘n tongknopery van historiese proporsies gesystap word.

“Johan Anthoniszoon van Riebeeck”

Jan van Riebeeck (21 April 1619 – 18 Januarie 1677), was ‘n amptenaar in diens van die V.O.C gedurende die 1600’s. Hy dien as leier van die vestigingsreis na die punt van Afrika wat sou ontwikkel tot die Kaap, en later, Suid-Afrika.  Hy dien as kommandeur van die nuwe kolonie aan die Kaap van Goeie Hoop tussen 1652 en 1662.

“Vijf Schepen”

Jan van Riebeeck se oorspronklike ekspedisie na die Kaap het bestaan uit vyf skepe – die Drommedaris, Reijger, Goede Hoop, Walvis en Olifant. Eersgenome drie skepe het vanaf Texel in Nederland vertrek op 24 Desember 1651 en het Kommandeur van Riebeeck die eerste voet aan wal gesit in die Kaap op 6 April 1652. Die Walvis en Olifant  se vertrek is ongelukkig vertraag en het  hul eers op 3 Januarie 1652 begin vaar, waar hulle na ‘n reis geteister met noodlot  Tafelbaai ingevaar het op 7 Mei 1652 om hule plek in die geskiedenis van die Kaap de Goede Hoop in te neem.

“Familie Wapen”

Van Riebeeck se familie wapen is 3 goue ringe op ‘n rooi skild, en is dit ook gebruik as deel van die seël van Kaapstad, wat die wapenskild gebruik het wat oor ‘n anker gemonteer is, waar die anker die Kaap van Goeie Hoop verteenwoordig.
 

Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Verified Buyer
Verified ownerVerified owner
5/5
2 months ago
Luanco Stans
Verified ownerVerified owner
5/5
7 months ago
Jan Van Zyl
Verified ownerVerified owner
5/5
7 months ago
Marius S.
Verified ownerVerified owner
5/5

Durable and soft. These T’s last longer than most bought in the shops these days.

12 months ago
JH Helberg-Buhr
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Rohan Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
1 year ago
Oscar Tait
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Natasja Roets
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Carlize G.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Barend V.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Ananda Du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5

Great

2 years ago
JP
Verified ownerVerified owner
5/5

Uitstekende kwaliteit, tydlose geskiedenis vervat in een ontwerp

2 years ago
Charlene
Verified ownerVerified owner
5/5

Awseome

2 years ago
M Q Vosloo
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Pieter Wentzel
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
pieter van niekerk
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Zelma Russouw
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Erika Potgieter
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Ingrid Denzin
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Adriaan
Verified ownerVerified owner
5/5

Oom Jan sou trots wees! Goeie kwaliteit!

3 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Elbert de Wet
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Henno Pitzer
Verified ownerVerified owner
5/5

My vrou sê ek moet wag vir Kersdag...die hemde is in my kous.

3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Leon Van Der BERG
Verified ownerVerified owner
5/5

Goeie Diens en Kwaliteit

3 years ago
Kruge
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago

Description

Verified Buyer
Verified ownerVerified owner
5/5
2 months ago
Luanco Stans
Verified ownerVerified owner
5/5
7 months ago
Jan Van Zyl
Verified ownerVerified owner
5/5
7 months ago
Marius S.
Verified ownerVerified owner
5/5

Durable and soft. These T’s last longer than most bought in the shops these days.

12 months ago
JH Helberg-Buhr
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Rohan Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
1 year ago
Oscar Tait
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Natasja Roets
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Carlize G.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Barend V.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Ananda Du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5

Great

2 years ago
JP
Verified ownerVerified owner
5/5

Uitstekende kwaliteit, tydlose geskiedenis vervat in een ontwerp

2 years ago
Charlene
Verified ownerVerified owner
5/5

Awseome

2 years ago
M Q Vosloo
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Pieter Wentzel
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
pieter van niekerk
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Zelma Russouw
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Erika Potgieter
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Ingrid Denzin
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Adriaan
Verified ownerVerified owner
5/5

Oom Jan sou trots wees! Goeie kwaliteit!

3 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Elbert de Wet
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Henno Pitzer
Verified ownerVerified owner
5/5

My vrou sê ek moet wag vir Kersdag...die hemde is in my kous.

3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Leon Van Der BERG
Verified ownerVerified owner
5/5

Goeie Diens en Kwaliteit

3 years ago
Kruge
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Chocolate brown heather polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

56 reviews for ORIGINAL JAN VAN RIEBEECK

  1. Verified Buyer (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found