HEMP GROOTTES

Aanlyn aankope van klerasie kan frustrerend wees siende dat almal verskil en omdat daar nie universele groottes is nie – buiten die feit dat jy nie die item kan aanpas en uittoets nie.

Ons wil graag vir jou soveel moontlik help met jou keuse van grootte – as jy enigsins onseker is, maak gebruik van die volgende:

MANS T-HEMDE

Model dra 'n MEDIUM
VALHALLA mans t-hemp.

Model lengte: 1.86m
Model gewig: 83 kg

DAMES T-HEMDE

Model dra 'n SMALL
VALHALLA dames t-hemp.

Model lengte: 1.69m