VAN HUNKS TABAKHANDELAARS

De Ware Duiwelspiek Aroma!

R329.00

Clear

RESENSIES

Elbert de Wet
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

8 months ago
Herman Lemmer
verified ownerverified owner
5/5

Uitstekende kwaliteit en 'n voorreg om die legende na aan die bors te kan dra.

Verified reviewVerified review - view original

9 months ago
Minette Burger
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Van Zyl Bruwer
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Kobus Coetzee
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Zandri R.
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Johann Groenewald
verified ownerverified owner
5/5

Majestueus mooi

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Darius T.
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
Albert
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
HENK THERON
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Lana Van Zyl
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Selma
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Anonymous
verified ownerverified owner
5/5

Wat jy sien is wat jy kry! Ek was baie beïndruk deur die goeie gehalte van die hemp. Ek het gehou daarvan dat Valhalla mates vir die T-hemde op hul webtuiste het en jy sodoende die perfekte grootte kan koop.

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Andre
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Sybrand Baard
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago

DIE VERHAAL

“VAN HUNKS & DIE DUIWEL”

Kaptein Jan van Hunks was ‘n berugte pyp roker aan die Kaap van Goeie Hoop  tydens die vroeë 1700’s. Van Hunks was op sy gelukkigste teen die hange van Tafelberg, toe bekend as Windberg, waar hy rustig aan sy pyp kon teug en die uitsig oor Tafelbaai geniet. Op ‘n dag was hy oudergewoonte oppad om te rook, maar was verbaas om te sien dat ‘n vreemdeling in ‘n lang, swart jas met ‘n breëband hoed op sy plek sit. Nog meer verbaas was Jan dat die vreemdeling hom op die naam groet.  Hy het langs die man gaan sit, en kort voor lank het beide  gespog oor die hoeveelheid wat hulle kan rook, en het die mans mekaar gedaag tot ‘n kompetisie. Heeldag het hulle gerook, soveel so dat hulle mekaar skaars kon sien, en dat die rook die hele Tafelberg bedek het.  So het dit aangehou totdat die vreemdeling uit asem vooroor geval het, en sy hoed van sy kop geval het – net om twee horings bloot te lê. Van Hunks kon sy oë nie glo nie – hy het die duiwel in ‘n rook kompetisie gewen! Die vreemdeling het meteens sy hande geklap en met ‘n groot donderslag het beide hy en Van Hunks verdwyn. Tot vandag toe daag die duiwel vir Van Hunks uit, en word Tafelberg bedek met ‘n wolk wanneer hulle mekaar die stryd aansê.

Read More

#ekisvalhalla

DIE ONTWERP

1
2