Jock (Dames)

R359.00

(9 customer reviews)
Clear

“JOCK VAN DIE BOSVELD”

Die boek, ‘Jock of the Bushveld’ is in 1907 gepubliseer na Percy FitzPatrick deur sy vriend, Rudyard Kipling (die skywer van ‘The Jungle Book’), aangespoor is om die avonture wat hy en sy getroue hond, Jock, beleef het tydens sy reise as transportryer deur die Oos-Transvaalse bosveld in die 1880’s. Jock se lojaliteit, vreesloosheid en getrouheid is legendaries en vorm die middelpunt van die verhaal, en beklemtoon die noue vriendskap wat kan vorm tussen ‘n man en sy hond. ‘n Opwindende storie wat nie net insig bied tot die beproewinge van lewe in die Bosveld van daardie tyd nie, maar ook tot die diepere hunkering van die mens na meer eenvoudiger, ongekompliseerde tye.

Die Fynere Details:

  • Moderne snit t-hemp / frokkie (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Hannes
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 months ago
Danie B.
verified ownerverified owner
5/5

Great produk!

Verified reviewVerified review - view original

2 months ago
Jaci G.
verified ownerverified owner
5/5

Baie goeie weefstof wat nie uitrek of skeef trek met n paar wasse nie en druk patroon hou lank. Unieke ontwerpe is super trots Afrikaner!

Verified reviewVerified review - view original

6 months ago
Susan Van Dyk
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

7 months ago
Ann-Suhet Kamffer
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

8 months ago
Lise du Toit
verified ownerverified owner
5/5

Dis 'n uitstekende produk sal defintief vir my nog een bestel. Goeie materiaal,mooi ontwerp en verpakking.

Verified reviewVerified review - view original

9 months ago
Heleen
verified ownerverified owner
5/5

Goeie kwaliteit

Verified reviewVerified review - view original

10 months ago
Andries S L Heystek
verified ownerverified owner
5/5

Great produk, kleur pas die tema en ontwerp is klas.

Verified reviewVerified review - view original

1 year ago
August
verified ownerverified owner
5/5

Goeie snit en kwaliteit materiaal

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago

Description

Additional information

STYLE

T-SHIRT

SIZE

SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

9 reviews for Jock (Dames)

  1. Hannes (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

  2. Danie B. (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

    Great produk!

  3. Jaci G. (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

    Baie goeie weefstof wat nie uitrek of skeef trek met n paar wasse nie en druk patroon hou lank. Unieke ontwerpe is super trots Afrikaner!

  4. Susan Van Dyk (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemede Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

[class^="wpforms-"]
[class^="wpforms-"]