HERRY’S BEACH BAR & CHILL LOUNGE

Kom blaas stoom af by Herry’s!

R329.00

Clear

RESENSIES

5 months ago
Anonymous
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

6 months ago
Rina
(verified owner)

Excellent quality!

Verified reviewVerified review - view original

6 months ago
Anonymous
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

9 months ago
Marilize B.
(verified owner)

Great fit & colour.

Verified reviewVerified review - view original

11 months ago
Lana Van Zyl
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

11 months ago
Lana Van Zyl
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

11 months ago
Jandri
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

12 months ago
Callie
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

12 months ago
Pieter H.
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

12 months ago
lourens van den berg
(verified owner)

Verified reviewVerified review - view original

DIE VERHAAL

“HERRY DIE STRANDLOPER”

(?1625 – 1663)

Herry die Strandloper (“Autshumato”) was ‘n bekende gesig aan die Kaap de Goede Hoop tydens die middel 1600’s en was hy menig male ‘n gas aan die tafel van Jan van Riebeeck.

Volgens oorlewering is “Herry’s Beach Bar & Chill Lounge” nog voor Van Riebeeck se aankoms gestig as kuierplek vir die plaaslike bevolking asook seevaarders wat om die Kaap gevaar het.

Historici is nie seker presies wanneer “Herry’s” vir die eerste keer sy deure geopen het nie, maar stem hulle ooreen dat dit die mees populêre taphuis was suid van die Liesbeekrivier.

Met ‘n  spyskaart wat gespog het met slegs die beste plaaslike geregte & drankies, ‘n pragtige uitsig oor Tafelbaai met die sand onder jou voete, asook musiek deur “Die Standlopers”, was dit vanselfsprekend dat “Herry’s” bygedra het tot die ‘Hoop’ in Goede Hoop!

DIE ONTWERP

1
2