TANT MOSSIE BOEREDANS-AKADEMIE

R359.00

(2 customer reviews)
In die laat 1800’s, naby Waenhuiskrans, het Tant Mossie (sommige spekuleer dat sy dié Sarie Marais was) ‘n boeredans-akademie gestig ter bevordering van die kuns van sakkie-sakkie. As deel van die sosiale kalender van dié uitenemende akademie, is byeenkomste gereël wat Vrydagaande in die Waenhuiskrans Danssaal gehou is. Nie net was dit ‘n hoogtepunt van die kontrei se week nie, maar het dit die keurders van die Akademie die geleentheid gebied om nuwe talent te indentifiseer in die groter boeredans gemeenskap. Met die reuk van braaivleis en pap in die lug, met die konsertina wat huil en die kitaar se getokkel kon mens weekliks sien hoe die ouer garde oor die dansvloer seil, terwyl die jonger klomp hul eie, meer moderne blik gee op die tradisionele danspassies van hul voorouers
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Sage green polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

2 reviews for TANT MOSSIE BOEREDANS-AKADEMIE

  1. Kobus Reinecke (verified owner)

  2. Karin Breytenbach (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.