Jock (Dames)

(9 customer reviews)

R359.00

“JOCK VAN DIE BOSVELD”

Die boek, ‘Jock of the Bushveld’ is in 1907 gepubliseer na Percy FitzPatrick deur sy vriend, Rudyard Kipling (die skywer van ‘The Jungle Book’), aangespoor is om die avonture wat hy en sy getroue hond, Jock, beleef het tydens sy reise as transportryer deur die Oos-Transvaalse bosveld in die 1880’s.
Jock se lojaliteit, vreesloosheid en getrouheid is legendaries en vorm die middelpunt van die verhaal, en beklemtoon die noue vriendskap wat kan vorm tussen ‘n man en sy hond.
‘n Opwindende storie wat nie net insig bied tot die beproewinge van lewe in die Bosveld van daardie tyd nie, maar ook tot die diepere hunkering van die mens na meer eenvoudiger, ongekompliseerde tye.

SKU: N/A Category:

Description

Hannes
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Danie B.
Verified ownerVerified owner
5/5

Great produk!

2 years ago
Jaci G.
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie goeie weefstof wat nie uitrek of skeef trek met n paar wasse nie en druk patroon hou lank. Unieke ontwerpe is super trots Afrikaner!

3 years ago
Susan Van Dyk
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Ann-Suhet Kamffer
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lise du Toit
Verified ownerVerified owner
5/5

Dis 'n uitstekende produk sal defintief vir my nog een bestel. Goeie materiaal,mooi ontwerp en verpakking.

3 years ago
Heleen
Verified ownerVerified owner
5/5

Goeie kwaliteit

3 years ago
Andries S L Heystek
Verified ownerVerified owner
5/5

Great produk, kleur pas die tema en ontwerp is klas.

3 years ago
August
Verified ownerVerified owner
5/5

Goeie snit en kwaliteit materiaal

3 years ago

Additional information

STYLE

T-SHIRT

SIZE

SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

9 reviews for Jock (Dames)

  1. Ann-Suhet Kamffer (verified owner)

  2. Lise du Toit (verified owner)

    Dis ‘n uitstekende produk sal defintief vir my nog een bestel. Goeie materiaal,mooi ontwerp en verpakking.

  3. Heleen (verified owner)

    Goeie kwaliteit

  4. Andries S L Heystek (verified owner)

    Great produk, kleur pas die tema en ontwerp is klas.

  5. August (verified owner)

    Goeie snit en kwaliteit materiaal

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…