VRIJSTAAT 1854

R359.00

(16 customer reviews)

“ORANJE”

Die kleur oranje kom prominent na vore in die vroeë geskiedenis van Suid-Afrika. Die Huis van Oranje-Nassau het sedert die Middeleeue nie net ‘n merkwaardige rol gespeel in die politieke geskiedenis van Europa nie, maar ook in dié van die wêreld op daardie stadium. Die “Oranje” is vanaf die “Prinsdom van Oranje”, gevestig rondom die stad ‘Orange’ in die suid-oostelike deel van Frankryk. “Willem met die Horing”, die (moontlike) voorsaat van die Nederlandse koningshuis, het in 844 dié prinsdom ontvang en is hy deur die Pous tot heilige verklaar. Hy was ook ‘n neef van die bekende Heilige Romeinse Keiser, Charlemagne. Die ‘Prinsevlag’ waarop die huidige Nederlandse -en voormalige Suid-Afrikaanse vlag gebasseer is, is in gebruik geneem tydens die rebellie teen Spaanse oorheersing, die daaropvolgende ’80 Jaar Oorlog’ en die uiteindelik die nuut gevormde Nederlandse staat. Die vlag se strepe was as volg: Oranje streep vir Prins Willem van Oranje, die Wit streep om vryheid uit te beeld, en die Blou streep verteenwoordig die Huis van Nassau. Dié vlag is ook deur die VOC gebruik op hul skepe en nedersettings. Interessant is ook dat die Prinsevlag as inspirasie gedien het vir die amptelike vlae van die huidige Stad van New York (eers Nieuw-Amsterdam) siende dat dit ontwikkel het uit die koloniale provinsie ‘Nieuw-Nederland’, van die Sewe Verenigde Nederlande in die 17e eeu.

[read]

“DIE HORING”

Die jaghoring wat pryk op die Huis van Oranje se wapenskil is afkomstig van ‘Willem met de Hoorn’ – die bynaam is gebasseer op ‘n gedig in die 12e eeu wat deur hom geïnspireer is, wat verwys na die insident toe ‘n deel van sy neus tydens die beleg van Rome afgekap is, en hy “Guillaume au Court-nez” (Willem die Kort-Neus) genoem is. Die horing is gebasseer op “Guillaume au Cornet” (wat soortgelyk klink aan die Kort-neus-aanmerking), maar dui op “Willem met die Horing”.

“DIE RIVIER”

Kol. Gordon, ‘n VOC offisier van Skotse herkoms (waarna Gordonsbaai vernoem is), het tydens ‘n ekspidisie vanaf die Kaap na die binneland die Groote Rivier besoek, maar het by sy terugkeer na die Kaap dit nie aan die Goewerneur van Plettenberg genoem nie, siende dat hy geweet het dat Van Plettenberg die rivier na homself sou wou vernoem. Sodoende het Gordon die Goewerneur na die hedendaagse Plettenbergbaai geneem, en vandaar die naam van die gesogte vakansiedorp! Gordon en daarna, met die wete dat Van Plettenberg nie sou kapsie maak nie, die Groote Rivier herdoop tot die ‘Oranje Rivier’, ter ere van die Nerderlandse Koningshuis en spesifiek, Willem V van Oranje. Die gebied noord van die rivier sou genoem word Oranje-Vrystaat, en het die wapenskild van die republiek ook die jaghoring bevat wat 700 jaar vroeër met ‘Willem met die Horing’ geassosieer was.  

Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Martin De Lange
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Peter Scholtz
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Eben Barnard
Verified ownerVerified owner
5/5

Same size, quality and comfort as my Fox t-shirts

3 years ago
Anzelle
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Cronje Fourie
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Reinet Van der Merwe
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Charl R.
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Juanli Ueckermann
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Tinus V.
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Danielle T.
Verified ownerVerified owner
5/5

Die Vrystater in my huis "Love" sy nuwe hemp!!

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Stephanie van Heerden
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Amy Mills
Verified ownerVerified owner
5/5

My Man is julle Super Fan hy is mal mal mal oor julle klere ek kan vir enige special occasion Valhalla koop en die man is over the moon .
Awesome products!

5 years ago
Carmille Kitching
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Description

Martin De Lange
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Peter Scholtz
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Eben Barnard
Verified ownerVerified owner
5/5

Same size, quality and comfort as my Fox t-shirts

3 years ago
Anzelle
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Cronje Fourie
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Reinet Van der Merwe
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Charl R.
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Juanli Ueckermann
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Tinus V.
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Danielle T.
Verified ownerVerified owner
5/5

Die Vrystater in my huis "Love" sy nuwe hemp!!

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Stephanie van Heerden
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Amy Mills
Verified ownerVerified owner
5/5

My Man is julle Super Fan hy is mal mal mal oor julle klere ek kan vir enige special occasion Valhalla koop en die man is over the moon .
Awesome products!

5 years ago
Carmille Kitching
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Navy heather polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

16 reviews for VRIJSTAAT 1854

  1. Martin De Lange (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found