Springbok Lager (Dames)

R319.00R359.00

(3 customer reviews)
“SPRINGBOK LAGER” Die aanvraag na bier aan die nuwe Kaapse kolonie het aanleiding daartoe gegee dat Kommandeur Jan van Riebeeck in 1658 die eerste bier brouery in Suid-Afrika gestig het by die Fort de Goede Hoop, en dus die wynproduksie in die land met 6 maande voorafgegaan het. Met Suid-Afrika wat die Rugby Wêreldbeker Kampioene gekroon is in 1995, 2007 & 2019 is daar mos niks beter as ‘n braai, ‘n bier & ‘n Springbok-wedstryd op ‘n Saterdag nie!
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Hermi Pelser
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Louwtjie Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5

Ook vir Doll ?

2 years ago
MJ
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago

Description

Hermi Pelser
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Louwtjie Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5

Ook vir Doll ?

2 years ago
MJ
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago

Additional information

STYLE

TANK TOP, T-SHIRT

SIZE

SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

3 reviews for Springbok Lager (Dames)

  1. Hermi Pelser (verified owner)

  2. Louwtjie Pretorius (verified owner)

    Ook vir Doll ?

  3. MJ (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found