Racheltjie de Beer Ekskursies (Dames)

R319.00R359.00

(11 customer reviews)

“RACHELTJIE DE BEER”

Racheltjie de Beer & haar familie het in 1843 getrek vanuit die Oranje-Vrystaat na die destydse Suid-Oos Transvaal opsoek na grond. Een aand het een van hul kalfies, Frikkie, verlore geraak en is ‘n soekgeselskap geloots waaraan Racheltjie (12 jaar) & haar boetie (6 jaar) deelgeneem het. Tydens die soektog het die twee verdwaal & het sneeu uitgesak op die vlaktes. Racheltjie het besef dat hul kanse om oorlewing skraal is, en het haar klere uitgetrek, dit vir haar broer gegee om aan te trek, en hom in ‘n uitgeholde miershoop laat klim, waarna sy voor die opening gaan lê het om die koue uit te hou. Die volgende oggend is die kinders gevind, maar Rachel het deur die nag verkluim en sodoende haar lewe vir haar broer opgeoffer. Of hierdie volksverhaal nou waar is of nie, is hierdie hemp ‘n huldeblyk aan diegene wat in onmenslike omstandighede merkwaardige dapperheid wys & opofferings maak vir hul medemens. Wanneer jy van die dade leer / van menig dapp’re held / vergeet nie Racheltjie de Beer – Sneeuwitjie van die Veld! – A.G. Visser “Sneeuwitjie”  
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
pieter van niekerk
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Marialda Metz
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lynette Williams
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lynette Nagel
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Thys Coetzer
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Corli
Verified ownerVerified owner
5/5

Die jonkvrouw T-hemde is baie gemaklik en n baie goeie snit

4 years ago
Janine Barnard
Verified ownerVerified owner
5/5

Ekstra cool!

4 years ago
Susan Van Dyk
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Johan
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Lindie
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

 

Description

Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
pieter van niekerk
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Marialda Metz
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lynette Williams
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lynette Nagel
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Thys Coetzer
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Corli
Verified ownerVerified owner
5/5

Die jonkvrouw T-hemde is baie gemaklik en n baie goeie snit

4 years ago
Janine Barnard
Verified ownerVerified owner
5/5

Ekstra cool!

4 years ago
Susan Van Dyk
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Johan
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Lindie
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

 

Additional information

STYLE

TANK TOP, T-SHIRT

SIZE

SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

11 reviews for Racheltjie de Beer Ekskursies (Dames)

  1. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.