FOTO VAN DIE MAAND

Skryf in vir ons maandelikse kompetisie deur ‘n foto van jouself/vriend vir ons te stuur wat ‘n VALHALLA hemp dra.

Elke maand se beste foto wen 2 x VALHALLA hemde van sy/haar keuse!

B&V’s: Deur foto’s in te dien vir die kompetisie, stem jy in dat dit deur VALHALLA gebruik mag word vir bemarking (op die webwerf, sosiale media ens.).

WENNER: MEI 2019

‘n Foto van Zianca Greeff se man met sy ‘Woltemade Seereddingsinstituut’ hemp. Sy sê: “Die perd in dié foto het ‘n geskiedenis van sy eie. Hy is een van die wilde perde van Aus in die Suide van Namibië. Hy het dus onwaarskynlik al ooit in sy lewe die see gewaar, maar sy vermoë om in dié dorre landskap te oorleef verdien ook ‘n mate van respek.”

WENNER: JUNIE 2019

Gerhard van der Westhuizen met sy ‘Original Jan’ hemp sê: “Ek het gaan vakansie hou in Duitsland; die foto was geneem in Berlyn by Checkpoint Charlie. Dit was die ou Amerikaanse grenspos tussen die kapitalistiese Berlyn en Kommunistiese Berlyn wat geskei was deur die Berlyn muur.”

GEBRUIK ENIGE VAN DIE ONDERSTAANDE MANIERE OM JOU FOTO IN TE SKRYF:

0Weeks0Days0Hours0Minutes0Seconds

HIERDIE MAAND SE KOMPETISIE SLUIT 31 AUGUSTUS 2019