Die Zuid-Afrikaansche Republiek (Z.A.R) was ‘n onafhanklike staat noord van die Vaalrivier vanaf 1852 tot en met die einde van die Anglo-Boereoorlog in 1902, waana dit as die Transvaal Kolonie bekend gestaan het as deel van die Britse Koninkryk.‘n Paar maande voor die einde van die Tweede Anglo-Boereoorlog, is die kommando in Pelgrimsrus genoodsaak om ‘n “Staatsmunt ten Velde” te stig, met die doel om muntstukke te vervaardig waarmee hul met die inheemse bevolking kon handel dryf vir kos & ander voorraad.Die sogenaamde ‘Veldpond’ was die produk, en rondom 525 van dié interessante muntstukke is met die hand uit goud erts vervaardig, en word dit as een van die waardevolste muntstukke ter wêreld geag.Die ‘Z.A.R 1852’ van hierdie ontwerp is geïnspireer deur die soortgelyke monogram wat op die Veldpond pryk.
Kobus Reinecke (verified owner) –
Jaco (verified owner) –