TOTIUS DIGTERSKOOL

(20 customer reviews)

R359.00

“J.D. DU TOIT (TOTIUS)”

(21 Februarie 1877 – 1 Julie 1953)

Gebore in die Paarl as seun van S.J du Toit, die vader van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging, word Totius gesien as een van Afrikaans se swaargewigte wat dig –en skryfkuns betref, en is hy ook ‘n wenner van twee Hertzogpryse vir sy digbundels.

As jong man dien hy as veldkapelaan vir die Boere tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog, en in 1905 aanvaar hy ‘n beroep as predikant na Potchefstroom.

Benewens sy digwerk was sy bydra tot die vertaling van die Bybel in Afrikaans enorm – ‘n belangstelling & passie wat hy van sy pa geërf het. Hy was ook uiteindelik verantwoordelik vir die hersiening van die hele manuskrip van die Bybel in Afrikaans.

Hy speel ‘n leidende rol in die verskuiwing van die Teologiese skool in Burgersdorp na Potchefstroom, en saam met Ferdinand Postma word hy die grondlegger van die PU vir CHO, en dien ook as die universiteit se eerste kanselier. Hy besonder gelief by sy student, en het hy die kuns begryp om sy studente met liefde vir die studie te inspireer.

Daar word deurentyd na hom verwys as die eintlike stem van Potchefstroom sowel as die universiteit, en sal die naam Totius vir altyd vereenselwig word met dié dorp.

SKU: N/A Category:

Description

JH Helberg-Buhr
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Jorika
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Juan-Pierre Smit
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
JAN
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Paul
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Pierre D.
Verified ownerVerified owner
5/5

Pragtige en gemaklike hemp. Het by baie mense kommentaar uitgelok.

3 years ago
Janco Minnaar
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Rabe Pienaar
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Tobias J Nortje
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Amalea v.
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Leon Van Der BERG
Verified ownerVerified owner
5/5

Puik kwaliteit

4 years ago
Mari-Anna K.
Verified ownerVerified owner
5/5

I would have loved this tshirt with the wider ladies neck but you do not cater for XXL girls! I bought this one for myself and I love it. Please can you do bigger sizes tshirt in the same type of material for us bigger girls!!!!

4 years ago
Johann Groenewald
Verified ownerVerified owner
5/5

Die legende leef voort!

5 years ago
HENK THERON
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie kreatief.

5 years ago
Francois de Necker
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Yvonn Geyer
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Kobus Reinecke
Verified ownerVerified owner
5/5
6 years ago
Johanné Venter
Verified ownerVerified owner
5/5
6 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
6 years ago

 

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Maroon polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

20 reviews for TOTIUS DIGTERSKOOL

  1. JH Helberg-Buhr (verified owner)

  2. Jorika (verified owner)

  3. Juan-Pierre Smit (verified owner)

  4. JAN (verified owner)

  5. Paul (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…