WOLTEMADE SEEREDDINGSINSTITUUT (Jonkvrouw)

(1 customer review)

R359.00

Custom dyed Navy Heather colour.
100% Polycotton crew neck t-shirt.
Discharge printed design for soft, vintage feel. Custom woven hem tag & printed neck tag.
Vervaardig in Suid-Afrika. Geïnspireer deur 1652.
 
Klik hier vir interessante feite oor die ontwerp.
SKU: N/A Categories: ,

Description

Op 1 Junie 1773 het Wolraad Woltemade met sy perd Vonk die koue winter waters van Tafelbaai trotseer om die gestrande bemanning van die VOC-skip, De Jonge Thomas, te hulp te kom. Veertien lede van die skip se bemanning is gered nadat hy sewe keer die branders aangedurf het. Met sy agtste poging het die skip finaal gesink, en het ses van die oorblywende matrose wat aan die wrak vasgeklou het pankiekbevange aan Woltemade en sy perd probeer klou. Teen hierdie stadium was beide al uitgeput, en het hulle onder die branders verdwyn. Die volgende oggend is die liggame van Woltemade en Vonk op die strand gevind. Nou, meer as 200 jaar na sy heldedaad, is die naam Wolraad Woltemde steeds sinoniem met die onbaatsugtige opoffering vir jou medemens en dapperheid. Dit is na aanleiding van hierdie heldedaad dat die hemp “W.S.R.I” in die lewe geroep is, as huldeblyk tot Wolraad Woltemade.

 

Additional information

SIZE

XSMALL, SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

1 review for WOLTEMADE SEEREDDINGSINSTITUUT (Jonkvrouw)

  1. Annelise Lombard (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…