Siener van Rensburg Speurdienste (Dames)

R319.00R359.00

(6 customer reviews)

“SIENER VAN RENSBURG”

Niklaas Pieter Johannes Van Rensburg (30 Augustus 1864 – 11 Maart 1926), was deur baie gesien as ‘n profeet tydens die Anglo-Boereoorlog aan die einde van die 19de eeu, waartydens die bynaam “Siener” aan hom gegee is na aanleiding van ‘n aantal klaarblyklike akkurate voorspellings tydens die oorlog. Sy voorspellings & visioene het ‘n baie sterk patriotiese en godsdienstige grondslag gehad, en was hy ook ‘n vertroueling van Genl. De la Rey, wat vir Siener gewerf het tot sy kommando. Alhoewel menigte sy profesieë afmaak as verdigsels, fassineer die mistiek rondom Siener van Rensburg mense al vir meer as ‘n honderd jaar, en lok die blote noem van sy naam steeds reaksie uit.
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Tia Gruenenfelder
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Ilse
Verified ownerVerified owner
4/5

Dieselfde grootte as Die Kaap is weer Hollands maar sit effens stywer?

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Stephanie van Heerden
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Runee S.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Description

Tia Gruenenfelder
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Ilse
Verified ownerVerified owner
4/5

Dieselfde grootte as Die Kaap is weer Hollands maar sit effens stywer?

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Stephanie van Heerden
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Runee S.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Additional information

STYLE

TANK TOP, T-SHIRT

SIZE

XSMALL, SMALL, MEDIUM, LARGE, XLARGE

6 reviews for Siener van Rensburg Speurdienste (Dames)

  1. Tia Gruenenfelder (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found