Woltemade Seereddingsinstituut (Dames)

R319.00R359.00

(4 customer reviews)
Clear

“WOLRAAD WOLTEMADE”

Op 1 Junie 1773 het Wolraad Woltemade met sy perd Vonk die koue Kaapse winter waters trotseer om die gestrande bemanning van die VOC-skip, De Jonge Thomas, te hulp te kom. Veertien lede van die skip se bemanning is gered nadat hy sewe keer die branders aangedurf het. Met sy agtste poging het die skip finaal gesink, en het ses van die oorblywende matrose wat aan die wrak vasgeklou het pankiekbevange aan Woltemade en sy perd probeer klou. Teen hierdie stadium was beide al uitgeput, en het hulle onder die branders verdwyn. Die volgende oggend is die liggame van Woltemade en Vonk op die strand gevind. Nou, meer as 200 jaar na sy heldedaad, is die naam Wolraad Woltemde steeds sinoniem met die onbaatsugtige opoffering vir jou medemens en dapperheid. Dit is na aanleiding van hierdie heldedaad dat die hemp “W.S.R.I” in die lewe geroep is, as huldeblyk tot Wolraad Woltemade.

Die Fynere Details:

  • Moderne snit t-hemp / frokkie (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Anonymous
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Johan
verified ownerverified owner
4/5

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Marilize B.
verified ownerverified owner
4/5

Sadly the sleeved version was sold out. The sizing is not the best but once you're aware of it, you're golden; I'm usually a medium but had to order an XL for a satisfactory fit. Outstanding quality & always a pleasure ordering from Valhalla.

Verified reviewVerified review - view original

2 years ago
Lindie
verified ownerverified owner
5/5

Verified reviewVerified review - view original

3 years ago

Description

Additional information

STYLE

TANK TOP, T-SHIRT

SIZE

XSMALL, SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

4 reviews for Woltemade Seereddingsinstituut (Dames)

  1. Anonymous (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

  2. Johan (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

  3. Marilize B. (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

    Sadly the sleeved version was sold out. The sizing is not the best but once you’re aware of it, you’re golden; I’m usually a medium but had to order an XL for a satisfactory fit. Outstanding quality & always a pleasure ordering from Valhalla.

  4. Lindie (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemede Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

[class^="wpforms-"]
[class^="wpforms-"]