[av_tab_container initial=’3′ position=’top_tab’ boxed=’border_tabs’ alb_description=” id=” custom_class=” av_uid=’av-m37n5gp’]
[av_tab title=’DETAILS’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=” av_uid=’av-hv0ex7t’]
Die Fynere Details:
• 6 versamelings, elk met 4 verskillende ontwerpe
• Grootte: 90 (Lengte) x 90 (Breedte) x 3 (Dikte) mm
• Vervaardig uit duursame saamgestelde hout
• Hoë kwaliteit drukwerk van elke ontwerp
• Bedek met ‘n glans vernis wat hitte & water bestand is
• Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika
[/av_tab]
[av_tab title=’DRUPMATJIE INFO’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=” av_uid=’av-1d259gp’]
Almal hou daarvan om tydens ‘n kuier ‘n glas, beker of koppie vas te hou, maar een of ander tyd moet jy dit tog neersit – hetsy om die vleis om te draai op die vuur, iets te beduie met jou hande, of om die kanaal te verander tydens advertensies as die Bokke speel.
So gemaak, is die laaste ding wat jy tog wil doen is om ‘n water-ring op jou tafel te maak, en bied ons unieke drupmatjies ‘n tydelike rusplek vir jou drankie.
Dit dien nie alleenlik as stylvolle toevoeging tot jou dekor nie, maar bied ook die geleentheid om te spog met jou kennis oor die helde & heldinne wat gereed staan om jou glas namens jou vas te hou.
[/av_tab]
[av_tab title=’RESENSIES’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=” av_uid=’av-5u99asp’]
Christo Theron

Verified owner
Unieke tema vir gesels by my kroeg.
4 years ago
Emmarentia Coetzee

Verified owner
Ryneveld van der Horst

Verified owner
Pauline

Verified owner
Henda Oelofse

Verified owner
Susan Van Dyk

Verified owner
[/av_tab]
[/av_tab_container]
Christo Theron (verified owner) –
Unieke tema vir gesels by my kroeg.