Description
Die aanvraag na bier aan die nuwe Kaapse kolonie het aanleiding daartoe gegee dat Kommandeur Jan van Riebeeck in 1658 die eerste bier brouery in Suid-Afrika gestig het by die Fort de Goede Hoop, en dus die wynproduksie in die land met 6 maande voorafgegaan het.
Nadia (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Goeie kwaliteit. Uniek. Kleur is perfek vir die ontwerp, en niks sê meer Suid Afrika as groen, springbok en bier nie.
Stephanie Van Heerden (verified owner) –