Original Jan van Riebeeck (Dames)

R319.00R359.00

(6 customer reviews)

“JOHAN ANTONISZOON VAN RIEBEECK”

Met sulke doopname was dit sekerlik ‘n redelike uitdaging vir die vele nasies en tale van die verskillende setlaars van die Kaap de Goeie Hoop in die 1600’s. Mens kan indink dat die uwe kommandeur kon gesê het: “Noem mij zomeer Jan”, en sodoende het die “Oorspronklike Jan” verseker dat ‘n tongknopery van historiese proporsies gesystap word.
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Carlize G.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Leonie
Verified ownerVerified owner
5/5

Ek is mal oor my hemde

3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
De wet Coertzen
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Santie L.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Lindie
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

 

 

Description

Carlize G.
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Leonie
Verified ownerVerified owner
5/5

Ek is mal oor my hemde

3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
De wet Coertzen
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Santie L.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Lindie
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

 

 

Additional information

STYLE

TANK TOP, T-SHIRT

SIZE

XSMALL, SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

6 reviews for Original Jan van Riebeeck (Dames)

  1. Carlize G. (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found