Additional information
| Size | |
|---|---|
| T-shirt Info | Khaki green heather polycotton t-shirt |
| Jonkheer Size Chart | Chest Circumference (cm) SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136) |
R359.00
“SAUL BARNARD SKOOL VIR BOSBOU & HOUTKUNDE”
Geïnspireer deur Dalene Matthee se boek, Kringe in ‘n Bos, bring hierdie ontwerp hulde aan die universele tema’s van die soeke na die waarheid, die mens se verhouding met, en afhanklikheid van, die natuur, asook die misterie van volksverhale wat van generasie tot generasie oorvertel word.
Gepubliseer in 1984, is dié boek sedertdien in 12 tale vertaal, en is dit een van 3 Afrikaanse boeke wat deel gemaak het van die “Exclusive Books 101 Books to read before you die” ranglys in 2006.
| Size | |
|---|---|
| T-shirt Info | Khaki green heather polycotton t-shirt |
| Jonkheer Size Chart | Chest Circumference (cm) SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136) |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Jaco Bester (verified owner) –
Baie tevrede met materiaal kwaliteit in vergelyking met eerste stel hemde
Xander (verified owner) –
Baie cool ontwerk
Reinhardt (verified owner) –
Uitstekende kwaliteit, soos gewoonlik. Snit sit perfek.
Rohan Pretorius (verified owner) –
Pieter Gouws (verified owner) –