Description
Johan Anthoniszoon van Riebeeck (beter bekend as Jan van Riebeeck). Met sulke doopname was dit sekerlik ‘n redelike uitdaging vir die vele nasies en tale van die verskillende setlaars van die Kaap de Goeie Hoop in die 1600?s. Mens kan indink dat die uwe kommandeur kon gesê het: “Noem mij zomeer Jan”, en sodoende het die “Oorspronklike Jan” verseker dat ‘n tongknopery van historiese proporsies gesystap word.
Adele Vd Berg (verified owner) –
Mal oor my T-hemp. Lieflike gehalte materiaal ook.