[av_one_full first min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-1rvejr8′]
[av_icon_box icon=’uf19c’ font=’fontello’ title=’F.W. REITZ: DIE LEWENDE LEGENDE’ position=’top’ icon_style=” boxed=” font_color=’custom’ custom_title=’#b30f08′ custom_content=” color=” custom_bg=” custom_font=” custom_border=” av-medium-font-size-title=” av-small-font-size-title=” av-mini-font-size-title=” av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” heading_tag=” heading_class=” link=” linktarget=” linkelement=” id=” custom_class=” av_uid=’av-jwuht4w9′ admin_preview_bg=”][/av_icon_box]
[/av_one_full][av_two_third first min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-1aathic’]
[av_textblock size=’12’ font_color=’custom’ color=’#0b2538′ av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” av_uid=’av-jwuhv61q’ admin_preview_bg=”]
FAMILIE-LEWE
Francis William Reitz is op 5 Oktober 1844 in Swellendam gebore.
Sy pa was ‘n prominente akademikus in die landbou asook politikus in die middel 1800’s, en is Francis Jnr. na sy vader vernoem. Interessant dat sy vader oorspronklik “Francois Guilloume” sou heet, maar die Engelse Kapelaan wat hom moes doop, was van mening dat dit “te Frans” was, en is hy ‘Francis William’ genoem (sy bynaam was Frank).
PRESIDENTSKAP
Na die dood van President Jan Brand in 1888, stel Reitz homself verkiesbaar as President van die Oranje-Vrystaat (hy het geweier om teen Brand te staan tydens verkiesings, alhoewel hy ‘n groot ondersteuningsbasis gehad het, en mense al 10 jaar van tevore hom al probeer orreed het om hom verkiesbaar te stel), en haal ‘n oorweldigende oorwinning tydens die Presidentsverkiesing van dieselfde jaar.
Reitz Jnr. was ‘n opgeleide prokureur, en het die OVS ‘n tydperk van ekonomiese ontwikkeling beleef onder sy presidentskap, met veral sy fokus op die modernisering van landbou asook die wetenskaplike benadering tot plaagbeheer. Hiermee het hy hulde gebring aan die leeftyd se landbou kennis wat sy pa opgedoen het.
Hy was getroud met Blanka Thesen, ‘n Noorweegse nooi wie se familie vanaf Noorweë na Knysna verhuis het (vandaar die benaming van ‘Thesen Eiland’ in Knysna.
In 1889, maande na sy inhuldiging, is die Vrystaatse dorpie ‘Amsterdam’ se naam verander na ‘Reitz’ (dink Jaarlikse Bielie-Mieliefees), ter ere van die President. Die ‘Jubilee Diamant’ was ook oorspronklik die ‘Reitz Diamant’ genoem in 1895, maar is die naam verander in 1897 om hulde te bring aan Koninging Victoria se 60e herdenking op die troon van Brittanje.
Weens ‘n lewersiekte het Reitz bedank as president in 1895, maar word 3 jaar later aangestel as Staatsekretaris van die Z.A.R, en was hy President Paul Kruger se regterhand tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog.
TWEEDE ANGLO-BOEREOORLOG
Hy neem deel aan die vredesonderhandelinge wat die Oorlog tot ‘n einde bring, en was ook een van die ondertekenaars van die Vrede van Vereeniging op 31 Mei 1902.
Alhoewel hy ‘n groot rol gespeel het in die opstel en ondertekening van die vredestraktaat, het hy geweier om trou aan die Britse owerheid te sweer, verhuis hy na Nederland waar hy tot en met 1907 gebly het. Met die oploop tot die Unie van Suid-Afrika, het Jan Smuts & Louis Botha vir Reitz genader om terug na Suid-Afrika te kom en weereens betrokke te raak by die politiek, waarna hy tot President van die Senaat verkies word.
DIE KULTUUR-DIER
Sy bydrae tot kulturele ontwikkeling is ook welbekend, en was hy ‘n voorstaander van die bevordering van Afrikaans as kulturele taal, en is ‘n bundel van sy gedigte ook gepubliseer. Hy glo dat Afrikaans ‘n taal van kultuur moet wees, en dra gereeld by tot die ‘Genootskap van Regte Afrikaners’ se publikasie, “Die Patriot”. Hy dra ook by tot die stigting van die Letterkundige en Wetenschappelijke Vereeniging van die Oranje-Vrijstaat, die biblioteek in Bloemfontein asook die Nasionale Museum van die Oranje-Vrijstaat.
NASATE
Sy seun, Deneys Reitz, vernoem na F.W se moeder, het in sy pa se voetspore gevolg as prokureur & skrywer – sy prokureursfirma was in 1922 gestig en het in 2011 met ‘n internasionale firma saamgesmelt, en word sy gepubliseerde boek, “Commando” voorgehou as een van die akkuraatste beskrywings van die Boereoorlog. Hy sou ook, nes sy pa & oupa voor hom, ‘n natuurlike aanvoeling vir boerdery hê, en was op ‘n stadium die Minister van Landbou.
[/av_textblock]
[av_hr class=’invisible’ height=’20’ shadow=’no-shadow’ position=’center’ custom_border=’av-border-thin’ custom_width=’50px’ custom_border_color=” custom_margin_top=’30px’ custom_margin_bottom=’30px’ icon_select=’yes’ custom_icon_color=” icon=’ue808′ font=’entypo-fontello’ av_uid=’av-jwuikgra’ admin_preview_bg=”]
[av_social_share title=’DEEL HIERDIE ARTIKEL’ style=” buttons=’custom’ share_facebook=’aviaTBshare_facebook’ av_uid=’av-jwuil6an’ admin_preview_bg=”]
[av_hr class=’invisible’ height=’20’ shadow=’no-shadow’ position=’center’ custom_border=’av-border-thin’ custom_width=’50px’ custom_border_color=” custom_margin_top=’30px’ custom_margin_bottom=’30px’ icon_select=’yes’ custom_icon_color=” icon=’ue808′ font=’entypo-fontello’ av_uid=’av-jwuikgra’ admin_preview_bg=”]
[/av_two_third]
[av_one_third min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-w0491g’]
[av_image src=’https://valhallatees.co.za/wp-content/uploads/2019/06/14520542_1325742574102734_199272505511449714_n.jpg’ attachment=’15974′ attachment_size=’full’ align=’center’ styling=” hover=” link=” target=” caption=” font_size=” appearance=” overlay_opacity=’0.4′ overlay_color=’#000000′ overlay_text_color=’#ffffff’ copyright=” animation=’fade-in’ av_uid=’av-jwuiu5q0′ admin_preview_bg=”][/av_image]
[av_image src=’https://valhallatees.co.za/wp-content/uploads/2019/06/30516345_1924246450919007_4585701517041842045_n.jpg’ attachment=’15975′ attachment_size=’full’ align=’center’ styling=” hover=” link=” target=” caption=” font_size=” appearance=” overlay_opacity=’0.4′ overlay_color=’#000000′ overlay_text_color=’#ffffff’ copyright=” animation=’fade-in’ av_uid=’av-jwuiuizi’ admin_preview_bg=”][/av_image]
[/av_one_third]
[av_one_full first min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-tvumg4′]
[av_textblock size=’14’ font_color=” color=” av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” av_uid=’av-jwuiowmn’ admin_preview_bg=”]
-
PROKUREURS
R359.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
[/av_textblock]
[/av_one_full]