[av_one_full first min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-q317cr’]

[av_icon_box icon=’uf13d’ font=’fontello’ title=’25 MAART & DIE STIGTING VAN DIE KAAP VAN GOEIE HOOP’ position=’top’ icon_style=” boxed=” font_color=’custom’ custom_title=’#b30d08′ custom_content=” color=” custom_bg=” custom_font=” custom_border=” av-medium-font-size-title=” av-small-font-size-title=” av-mini-font-size-title=” av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” heading_tag=” heading_class=” link=” linktarget=” linkelement=” id=” custom_class=” av_uid=’av-jwujsm5a’ admin_preview_bg=”][/av_icon_box]

[/av_one_full][av_two_third first min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-12rdyjf’]
[av_textblock size=” font_color=” color=” av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” av_uid=’av-jvzdpz9p’ admin_preview_bg=”]
Op 25 Maart 1647 , vergaan die V.O.C handelskip Nieuwe Haerlem in Tafelbaai, oppad terug van die Ooste. Die bemanning asook die vrag het ongedeerd daarvan af gekom, en is ‘n junior skeepsman, Leendert Janszen, deur die kaptein aangesê om die vrag te beskerm totdat hulle sowel as die vrag beredder kon word.

Janszen en sowat 60 bemanningslede het vir amper ‘n jaar ‘n bestaan gevoer op die strande van die Kaap van Storms, en is hulle in Maart 1648 deur nog ‘n V.O.C skip gered.

Aanboord hierdie skip was, Jan van Riebeeck, wat saam met dié skip se bemanningslede, 18 dae aan die Kaap gespandeer het.
Dus het Jan reeds 4 jaar voor sy aanstelling as voorgenome stigter & kommandeur van ‘n nuwe kolonie aan die Kaap, die sand van Tafelbaai onder sy voete gevoel.

Janszen is aangesê om saam met Nicolaas Proot, wat ook die jaar in Tafelbaai spandeer het, ‘n uiteensetting te doen van die haalbaarheid van ‘n verversingspos in die Kaap.

Janszen & Proot het in hul Remonstrantie aan die Here XVII genoem dat die Kaap baie vrugbaar was, dat dit strategies van waarde was m.b.t ‘n halfwegstasie tot die Ooste, asook die afwesigheid van vyandigheid van die inheemse bevolkings, siende dat hul op gereelde basis met hul handel gedryf het.

Van Riebeeck is ook gevra om kommentaar te lewer op die Remonstrantie, en het al die positiewe aspekte van die twee skeepsmanne beaam.

Vier jaar later, op 25 Maart 1651, beveel die Here XVII dat ‘n vloot skepe gereed gemaak moet word vir die reis na die Kaap, met die doel om ‘n halfwegstasie te stig. Na die goedkeuring van die plan om dié pos te stig, het Jan van Riebeeck aansoek gedoen om die amp van Kommandeur te vul – kan dit wees dat die prag van die Kaap in 1648 al iets in hom aangewakker het?

Die Here XVII se bevele was duidelik – die vestiging aan die Kaap was slegs vir verversingsdoeleindes, nie as uitbreiding van die Nederlandse ryk nie. Ongelukkig vir hulle was die aantrekking van die stuk aarde wat later Suid-Afrika genoem sou word, te sterk vir sommige, en het mense van regoor die wêreld hul heil aan die suidpunt van Afrika kom soek.

Die Remonstrantie van Janszen & Proot het saam met Jan vanuit Nederland na die Kaap gekom, en word dit tans bewaar in die Kaapse Argief.

Dus kan 25 Maart se gebeure in 1647 & 1651 gesien word as die vonke wat die stigting van die Kaap tot gevolg gehad het.
[/av_textblock]

[av_hr class=’invisible’ height=’50’ shadow=’no-shadow’ position=’center’ custom_border=’av-border-thin’ custom_width=’50px’ custom_border_color=” custom_margin_top=’30px’ custom_margin_bottom=’30px’ icon_select=’yes’ custom_icon_color=” icon=’ue808′ font=’entypo-fontello’ av_uid=’av-jvzdw7hb’ admin_preview_bg=”]

[av_social_share title=’DEEL HIERDIE ARTIKEL:’ style=” buttons=’custom’ share_facebook=’aviaTBshare_facebook’ av_uid=’av-jvzdwil8′ admin_preview_bg=”]

[av_hr class=’invisible’ height=’50’ shadow=’no-shadow’ position=’center’ custom_border=’av-border-thin’ custom_width=’50px’ custom_border_color=” custom_margin_top=’30px’ custom_margin_bottom=’30px’ icon_select=’yes’ custom_icon_color=” icon=’ue808′ font=’entypo-fontello’ av_uid=’av-jvzdw7hb’ admin_preview_bg=”]

[av_textblock size=” font_color=” color=” av-medium-font-size=” av-small-font-size=” av-mini-font-size=” av_uid=’av-jvzdv4qi’ admin_preview_bg=”]


[/av_textblock]
[/av_two_third]

[av_one_third min_height=” vertical_alignment=” space=” custom_margin=” margin=’0px’ link=” linktarget=” link_hover=” padding=’0px’ border=” border_color=” radius=’0px’ background=’bg_color’ background_color=” background_gradient_color1=” background_gradient_color2=” background_gradient_direction=’vertical’ src=” background_position=’top left’ background_repeat=’no-repeat’ animation=” mobile_breaking=” mobile_display=” av_uid=’av-vjze9n’]
[av_image src=’https://valhallatees.co.za/wp-content/uploads/2016/04/SKIP-1652.jpg’ attachment=’8070′ attachment_size=’full’ align=’center’ styling=” hover=” link=” target=” caption=” font_size=” appearance=” overlay_opacity=’0.4′ overlay_color=’#000000′ overlay_text_color=’#ffffff’ copyright=” animation=’no-animation’ av_uid=’av-jvzdsisa’ admin_preview_bg=”][/av_image]
[/av_one_third]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.