TANT MOSSIE SE BOEREDANS-AKADEMIE (Jonkvrouw)

(3 customer reviews)

R359.00

Custom dyed Dusty Red Heather colour.
Polycotton crew neck t-shirt.
Discharge printed design for soft, vintage feel. Custom woven hem tag & printed neck tag.
 
 

Description

In die laat 1800’s, naby Waenhuiskrans, het Tant Mossie (sommige spekuleer dat sy dié Sarie Marais was) ‘n boeredans-akademie gestig ter bevordering van die kuns van sakkie-sakkie. As deel van die sosiale kalender van dié uitenemende akademie, is byeenkomste gereël wat Vrydagaande in die Waenhuiskrans Danssaal gehou is. Nie net was dit ‘n hoogtepunt van die kontrei se week nie, maar het dit die keurders van die Akademie die geleentheid gebied om nuwe talent te indentifiseer in die groter boeredans gemeenskap. Met die reuk van braaivleis en pap in die lug, met die konsertina wat huil en die kitaar se getokkel kon mens weekliks sien hoe die ouer garde oor die dansvloer seil, terwyl die jonger klomp hul eie, meer moderne blik gee op die tradisionele danspassies van hul voorouers.

Additional information

SIZE

XSMALL, SMALL, MEDIUM, LARGE, XLARGE

3 reviews for TANT MOSSIE SE BOEREDANS-AKADEMIE (Jonkvrouw)

  1. Heleen Charilaou (verified owner)

    Baie goeie diens!

  2. Marilize B. (verified owner)

    Sizing options are not great for the women’s range and the sizing chart is not terribly helpful. The customer service is brilliant, so it’s not a problem ordering multiple sizes to find your perfect fit, and returning the rest. I have previously ordered from Valhalla & hope to order more in the future.

  3. paul michau (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.