Saul Barnard (Dames)

R359.00

“SAUL BARNARD SKOOL VIR BOSBOU & HOUTKUNDE”: Geïnspireer deur Dalene Matthee se boek, Kringe in ‘n Bos, bring hierdie ontwerp hulde aan die universele tema’s van die soeke na die waarheid, die mens se verhouding met, en afhanklikheid van, die natuur, asook die misterie van volksverhale wat van generasie tot generasie oorvertel word.Gepubliseer in 1984, is dié boek sedertdien in 12 tale vertaal, en is dit een van 3 Afrikaanse boeke wat deel gemaak het van die “Exclusive Books 101 Books to read before you die” ranglys in 2006.
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

No reviews to show

Description

No reviews to show

Additional information

SIZE

SMALL, MEDIUM, LARGE, XL

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found