PAUL “MAMELODI” KRUGER

R359.00

(24 customer reviews)

“MAMELODI”

Oom Paul Kruger was ‘n man van vele talente, maar min onthou hom vir sy rol as natuurliefhebber. Onder die Afrika stamme van sy tyd het hy bekend gestaan as “Mamelodi”, wat direk vertaal kan word as “Die man wat voëls namaak” . Die volledige naam was Mamelodi’a Tshwane, wat beteken “Die Fluitende Man van die Apiesrivier”, wat toegeskryf word aan sy merkwaardige talent om voëls na te maak.

Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Tia Gruenenfelder
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Pieter Wentzel
Verified ownerVerified owner
5/5

So bly t shirt se ‘lyf’ is behoorlike lengte. Deesdae t hemde so kort wat my langer lyf nie pas nie. Dankie.

2 years ago
Catharina Van der Nest
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Erika Potgieter
Verified ownerVerified owner
5/5

Hemp was ongelukkig uit voorraad vir die XL. Maar die Jock wat ons in sy plek gevat het is amazing en ek sal hom n 5 gee

3 years ago
Bryan Boshoff
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Gerhard Jacobs
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Irene Fischer
Verified ownerVerified owner
5/5

Die kreatiewe ontwerp het onmiddellik my hart gesteel en ek moes net een bekom al is dit eintlik net vir mans!

3 years ago
Lara van Rooyen
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Elbert de Wet
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Helgardt
Verified ownerVerified owner
5/5

Puik kwaliteit!

3 years ago
Amalea v.
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Dries De Witt
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie goeie kwaliteit en goeie “fit”.

3 years ago
Jaco van Eeden
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Lucinda Vorster
Verified ownerVerified owner
5/5

Good quality

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Kobus Kunz
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Jaco Botha
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
RUDI JACOBS
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Pierre Blignaut
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Description

Tia Gruenenfelder
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Pieter Wentzel
Verified ownerVerified owner
5/5

So bly t shirt se ‘lyf’ is behoorlike lengte. Deesdae t hemde so kort wat my langer lyf nie pas nie. Dankie.

2 years ago
Catharina Van der Nest
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Erika Potgieter
Verified ownerVerified owner
5/5

Hemp was ongelukkig uit voorraad vir die XL. Maar die Jock wat ons in sy plek gevat het is amazing en ek sal hom n 5 gee

3 years ago
Bryan Boshoff
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Gerhard Jacobs
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Irene Fischer
Verified ownerVerified owner
5/5

Die kreatiewe ontwerp het onmiddellik my hart gesteel en ek moes net een bekom al is dit eintlik net vir mans!

3 years ago
Lara van Rooyen
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Julia du Plessis
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Elbert de Wet
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Helgardt
Verified ownerVerified owner
5/5

Puik kwaliteit!

3 years ago
Amalea v.
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Dries De Witt
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie goeie kwaliteit en goeie “fit”.

3 years ago
Jaco van Eeden
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Lucinda Vorster
Verified ownerVerified owner
5/5

Good quality

4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Kobus Kunz
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Jaco Botha
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
RUDI JACOBS
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Pierre Blignaut
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Charcoal heather polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

24 reviews for PAUL “MAMELODI” KRUGER

  1. Tia Gruenenfelder (verified owner)

  2. Pieter Wentzel (verified owner)

    So bly t shirt se ‘lyf’ is behoorlike lengte. Deesdae t hemde so kort wat my langer lyf nie pas nie. Dankie.

  3. Catharina Van der Nest (verified owner)

  4. Erika Potgieter (verified owner)

    Hemp was ongelukkig uit voorraad vir die XL. Maar die Jock wat ons in sy plek gevat het is amazing en ek sal hom n 5 gee

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.

Not found