JOCK – Jonkkind

R250.00

“JOCK VAN DIE BOSVELD” Die boek, ‘Jock of the Bushveld’ is in 1907 gepubliseer na Percy FitzPatrick deur sy vriend, Rudyard Kipling (die skywer van ‘The Jungle Book’), aangespoor is om die avonture wat hy en sy getroue hond, Jock, beleef het tydens sy reise as transportryer deur die Oos-Transvaalse bosveld in die 1880’s. Jock se lojaliteit, vreesloosheid en getrouheid is legendaries en vorm die middelpunt van die verhaal, en beklemtoon die noue vriendskap wat kan vorm tussen ‘n man en sy hond. ‘n Opwindende storie wat nie net insig bied tot die beproewinge van lewe in die Bosveld van daardie tyd nie, maar ook tot die diepere hunkering van die mens na meer eenvoudiger, ongekompliseerde tye.

Die Fynere Details:

  • Ons babavestjies is gemaak van 100% katoen, met die melange-kleure wat ‘n 90/10 Polyester/Katoen mengsel is.
  • Ons T-hemde is gemaak van 160g gekamde katoen, met die melange-kleure wat ‘n 65/35 Polyester/Katoen mengsel is.
  • Trots vervaardig in Suid-Afrika.

ONLANGSE RESENSIES

Description

No reviews to show

#ekisvalhalla

Additional information

Size

, , , , , , , , , ,

T-shirt Info

Chocolate brown heather polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkind Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.