DANIE THERON & BROS. FIETSVERVAARDIGERS

R359.00

(34 customer reviews)

“DANIE THERON”

Daniël J.S (“Danie”) Theron was Kommandant van die Wielrijders Rapportgangers Korps, militêre fietsry korps wat deur hom & J.P (Koos) Jooste (later Kommandant Jooste), ‘n fietsry kampioen, gestig is. Hierdie Korps (wat later tot die Theron se Verkenningskorps (TVK) sou ontwikkel), was hoofsaaklik verantwoordelik vir verkenningsmissies asook om boodskappe heen en weer tussen die kommando’s te herlei.Die Opperbevelvoerder van die Britse leër, Lord Roberts, het na Theron verwys as: “Die grootste doring in die vlees van die Britte” & het 4000 man afgesonder om die TVK te vind. Na verskeie hoogtepunte as kommandant, onder meer toe hy roem verwerf het deur by Paardeberg heen en weer deur die linies van die vyand met ‘n boodskap vir die beleërde gen. Piet Cronje te beweeg. Op 5 September 1900  verken Komm. Theron alleen die koppie naby die Gatsrand gebied en kom te staan teen 7 lede van die berede magte van Marshall’s Horse. Hy vuur ‘n magdom rondtes af met die hoop dat dit sal voorkom dat daar baie meer manskappe saam met hom is. Die artelleriste wat die berede brigade vergesel het, vuur toe hul kanonne op die koppie, en sneuwel hy nadat hy deur skrapnel getref word. Danie Theron word onthou vir sy eerlikheid, betroubaarheid en deursettingsvermoë in onmoontlike situasies.
Die Fynere Details:
  • Moderne snit t-hemp (indien jy onseker is, bestel dalk ‘n bietjie groter hemp)
  • Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
  • Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
  • Beskikbaar in groottes: SMALL – 4XL.
  • Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.

Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting

ONLANGSE RESENSIES

Janine Pienaar
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Janus Bezuidenhout
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
JH Helberg-Buhr
Verified ownerVerified owner
4/5
2 years ago
Anton Ellis
Verified ownerVerified owner
4/5

Ek hou meer van die materiaal van julle eerste hemde.

2 years ago
Hercules Mare
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Theo Diedericks
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Peter Scholtz
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Zelma Russouw
Verified ownerVerified owner
5/5

Die hemp-groottes is “true to size”.
Kwaliteit is uitmuntend ?
Die brokkies geskiedenis baie spesiaal.
Ontwerpe baie kreatief en oorspronklik.

3 years ago
Henk T.
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Bryan Boshoff
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Jana
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Gerhard Jacobs
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Conrad Bruyns
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lizelle Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
conrad de Kock
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Andries S L Heystek
Verified ownerVerified owner
5/5

My pa is baie gelukkig en dra hierdie hemp nou heeldag. Volgende maand dra al sy fietsry vriende dit ook.

4 years ago
Hetta
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Christo Theron
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie tevrede!

4 years ago
Kobus Coetzee
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Anzelle
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie goeie kwaliteit en lyk presies soos op die foto.

4 years ago
Lucinda Vorster
Verified ownerVerified owner
5/5

Good quality

4 years ago
Carina Kleynhans
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Anton Eagar
Verified ownerVerified owner
5/5

Karraktervol

5 years ago
Philippie Olivier
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Darius T.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Albert
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Heleen Charilaou
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Andries
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Description

Janine Pienaar
Verified ownerVerified owner
5/5
1 year ago
Janus Bezuidenhout
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
JH Helberg-Buhr
Verified ownerVerified owner
4/5
2 years ago
Anton Ellis
Verified ownerVerified owner
4/5

Ek hou meer van die materiaal van julle eerste hemde.

2 years ago
Hercules Mare
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Theo Diedericks
Verified ownerVerified owner
5/5
2 years ago
Peter Scholtz
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Zelma Russouw
Verified ownerVerified owner
5/5

Die hemp-groottes is “true to size”.
Kwaliteit is uitmuntend ?
Die brokkies geskiedenis baie spesiaal.
Ontwerpe baie kreatief en oorspronklik.

3 years ago
Henk T.
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Bryan Boshoff
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Jana
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Gerhard Jacobs
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Conrad Bruyns
Verified ownerVerified owner
5/5
3 years ago
Lizelle Pretorius
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
conrad de Kock
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Andries S L Heystek
Verified ownerVerified owner
5/5

My pa is baie gelukkig en dra hierdie hemp nou heeldag. Volgende maand dra al sy fietsry vriende dit ook.

4 years ago
Hetta
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Christo Theron
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie tevrede!

4 years ago
Kobus Coetzee
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
4/5
4 years ago
Anzelle
Verified ownerVerified owner
5/5

Baie goeie kwaliteit en lyk presies soos op die foto.

4 years ago
Lucinda Vorster
Verified ownerVerified owner
5/5

Good quality

4 years ago
Carina Kleynhans
Verified ownerVerified owner
5/5
4 years ago
Anton Eagar
Verified ownerVerified owner
5/5

Karraktervol

5 years ago
Philippie Olivier
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Darius T.
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Anonymous
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Albert
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Heleen Charilaou
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago
Andries
Verified ownerVerified owner
5/5
5 years ago

Additional information

Size

, , , , , ,

T-shirt Info

Storm Blue polycotton t-shirt
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.

Jonkheer Size Chart

Chest Circumference (cm)

SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136)

34 reviews for DANIE THERON & BROS. FIETSVERVAARDIGERS

  1. Janine Pienaar (verified owner)

  2. Janus Bezuidenhout (verified owner)

  3. JH Helberg-Buhr (verified owner)

  4. Anton Ellis (verified owner)

    Ek hou meer van die materiaal van julle eerste hemde.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.