DIE DAG TOE OORLOG MOES STOP VIR RUGBY
“DIE DAG TOE OORLOG MOES STOP VIR RUGBY” Tydens die doodsnikke van die Tweede Anglo-Boereoorlog, op 29 April 1902, is ‘n skietstilstand tussen die Boer -en Britse magte word gereël by O’Kiep sodat ‘n rugby-wedstryd tussen dié twee kan plaasvind. Alhoewel sommige bronne melding maak dat die wedstryd nooit plaasgevind het nie, het ek afgekom […]