Description
“SARIE MARAIS”
Susara Margaretha (Sarie) Maré (15 April 1869 – 22 Desember 1939), het saam met haar ouers in die Mooirivier (Potchefstroom) wyk van die Transvaal gewoon, voordat sy haar toekomstige man, JP Toerien in Pretoria ontmoet het, wat ‘n verslaggewer was vir “Die Patriot” in die Paarl. Hy het tydens besoeke aan die Transvaalse myne gehoor hoe die Amerikaanse werkers die liedjie “Ellie Rhee” sing, wat sy oorsprong in die Amerikaanse Burgeroorlog gehad het. JP het namate die woorde verander en dit aan sy vrou opgedra, en is die naam “Sarie Marais” in die volksgeskiedenis verewig.
Verjaardag geskenk vir my Doll in USA?
Baie goeie weefstof wat nie uitrek of skeef trek met n paar wasse nie en druk patroon hou lank. Unieke ontwerpe is super trots Afrikaner!
Die hemp sit ook mooi en die kwaliteit is goed.
Michell Coetzee (verified owner) –