SARIE MARAIS – Babatjie

R190.00

“SARIE MARAIS” Susara Margaretha (Sarie) Maré (15 April 1869 – 22 Desember 1939), het saam met haar ouers in die Mooirivier (Potchefstroom) wyk van die Transvaal gewoon, voordat sy haar toekomstige man, JP Toerien in Pretoria ontmoet het, wat ‘n verslaggewer was vir “Die Patriot” in die Paarl. Hy het tydens besoeke aan die Transvaalse myne gehoor hoe die Amerikaanse werkers die liedjie “Ellie Rhee” sing, wat sy oorsprong in die Amerikaanse Burgeroorlog gehad het. JP het namate die woorde verander en dit aan sy vrou opgedra, en is die naam “Sarie Marais” in die volksgeskiedenis verewig.

Die Fynere Details:

  • Ons babavestjies is gemaak van 100% katoen, met die melange-kleure wat ‘n 90/10 Polyester/Katoen mengsel is.
  • Ons T-hemde is gemaak van 160g gekamde katoen, met die melange-kleure wat ‘n 65/35 Polyester/Katoen mengsel is.
  • Trots vervaardig in Suid-Afrika.

ONLANGSE RESENSIES

Additional information

Size

, , , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Die Details

Die Snit

'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.

Gemaak in die Moederstad

Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.

Uitnemende Kwaliteit

Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.

Gereed vir enige Avontuur

Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.