[av_tab_container initial=’1′ position=’top_tab’ boxed=’border_tabs’ alb_description=” id=” custom_class=” av_uid=”]
[av_tab title=’DIE VERHAAL’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=”]
“HERBERG VAN DE OCEAAN”
In 1656 gee die Here XVII toestemming dat ‘n taphuis geopen mag word aan die jong kolonie van die Kaap van Goeie Hoop. Sodoende staan Jan van Riebeeck die eerste pag toe aan Annatje Joris van Overtoom, vrou van Hendrik Boom, die hooftuinier van die Kompanjie Tuine.
Sy bedryf die herberg vanuit haar huis met die doel om haar familie se inkomste aan te vul, en mag slegs alkohol aan die burghers verkoop wat direk vanaf die V.O.C aangekoop het.
Annatje het ook met koeie geboer en melk aan die kolonie verskaf wat haar die bynaam
“Annatje de Boerin” verwerf het vanweë haar besigheidsvernuf.
Ongelukkig is dit nie bekend of hierdie eerste Kaapse herberg ‘n naam gehad het, of wat dit genoem was nie, maar is dit wel aangeteken dat een van die latere taphuise
“De Gouden Anker” geheet het.
Hierdie is ons voorstelling van diè taphuis se naambord wat Kapenaars & gaste aangemoedig het om ‘n glasie rooi by
De Gouden Anker Herberg & Taphuys se vuurtjie te kom geniet!
[/av_tab]
[av_tab title=’MODEL INFO’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=”]
[/av_tab]
[av_tab title=’T-HEMP INFO’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=”]
- Die Fynere Details:
- Moderne snit dowwe pienk t-hemp of moulose frokkie (‘tank top’)
- Gemaak van polikatoen materiaal, verskaf dit ‘n liggewig, gemaklike t-hemp wat perfek is om die hele dag te dra, maar ook meer duursaam, met die ekstra voordeel dat dit minder kreukel – so dit kan baie meer gedra en gewas word sonder enige tekens van verniel of krimping.
- Water gebaseerde verf word gebruik om die kunswerk op die bors ‘n vintage & sagte gevoel te gee.
- Beskikbaar in groottes: SMALL – XL.
- Trots vervaardig in Kaapstad, Suid-Afrika.
Onseker oor jou grootte? Klik op die knoppie vir meer inligting:
[av_button label=’MEER INFO’ icon_select=’yes-right-icon’ icon=’ue832′ font=’entypo-fontello’ size=’small’ position=’center’ label_display=” title_attr=” color=’theme-color-highlight’ custom_bg=’#444444′ custom_font=’#ffffff’ link=’page,10520′ link_target=’_blank’ id=” custom_class=” av_uid=’av-7r8q0j’ admin_preview_bg=”]
[/av_tab]
[av_tab title=’RESENSIES’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=”]
Michell Coetzee
Verified owner
Junita Van Coller
Verified owner
Peter Scholtz
Verified owner
Carlize G.
Verified owner
Louwtjie Pretorius
Verified owner
Verjaardag geskenk vir my Doll in USA?
3 years ago
Juan-Pierre Smit
Verified owner
Jaci G.
Verified owner
Baie goeie weefstof wat nie uitrek of skeef trek met n paar wasse nie en druk patroon hou lank. Unieke ontwerpe is super trots Afrikaner!
3 years ago
Leonie
Verified owner
Johanna VAN Wyk
Verified owner
Anonymous
Verified owner
Emmarentia Coetzee
Verified owner
Carly Ackerman
Verified owner
Johan
Verified owner
Iliska
Verified owner
Die hemp sit ook mooi en die kwaliteit is goed.
4 years ago
Darius T.
Verified owner
Rialette Naude
Verified owner
Lana Van Zyl
Verified owner
Charl Van der Westhuizen
Verified owner
Kobus Kunz
Verified owner
Yvonn Geyer
Verified owner
Eleen Rootman
Verified owner
Tersia Viljoen
Verified owner
My vriendin het hierdie gekoop na sy myne gesien het.
6 years ago
[/av_tab]
[av_tab title=’#EKISVALHALLA’ icon_select=’no’ icon=’ue800′ font=’entypo-fontello’ custom_id=”]
[av_horizontal_gallery ids=’15198,446884,446885,446886′ height=’25’ size=’medium’ gap=’large’ active=” initial=” control_layout=’av-control-minimal av-control-minimal-dark’ links=’active’ lightbox_text=’no_text’ link_dest=” id=” custom_class=” av_uid=”][/av_horizontal_gallery]
[/av_tab]
[/av_tab_container]
Antoinette Venter (verified owner) –
So oogewonde oor hierdie hemp. Ons het gehelp dink aan hierdie naam. Naby aan ons harte
Simoné Engelbrecht (verified owner) –
Minette van den Berg (verified owner) –
Sas du Plessis (verified owner) –