Kompetisie!

Het jy al ‘n Valhalla hemp gekoop?

Indien wel, staan jy die kans om ‘n R100 Gift Voucher te wen as jy ‘n “Review” van een van die hemde wat jy gekoop het gaan skryf op ons website.

Al wat jy doen is click op die hemp, en langs die beskrywing van die hemp, click op “Review” en skryf iets awesome. Maklik!

Hierdie kompetisie sluit Sondag, 6 Mei 2012, en die wenner sal in die volgende week aangekondig word en sy prys ontvang! Get cracking!