VALENTYNSDAG AFSLAG!

 

Siende dat dit die “Maand van Liefde” is, en elke hoek en draai met rooi harte oortrek is, het ons besluit om aan elkeen van ons ondersteuners afslag van 20% op hul bestellings te gee!

Dit is ‘n “mandjie-afslag”, so jy kry 20% afslag op jou hele mandjie se totaal as jy die koepon gebruik! Al wat jy doen is tik “liefling” in die spasie langsaan “Apply Coupon” in jou cart en siedaar!

Let wel dat jy nie jou “Free Shipping” koepon en die “Liefling” koepon vir dieselfde bestelling kan gebruik nie, en dat die Valentynsdag Afslag slegs geldig is tot 00:00 op 10 Februarie 2012.

 

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.