HEMP GROOTTES

Aanlyn aankope van klerasie kan frustrerend wees siende dat almal verskil en omdat daar nie universele groottes is nie – buiten die feit dat jy nie die item kan aanpas en uittoets nie.

Ons wil graag vir jou soveel moontlik help met jou keuse van grootte – as jy enigsins onseker is, maak gebruik van die volgende;

Wees gerus – sou jou hemp nie pas soos wat jy dit graag sou wil hê nie, ruil ons dit so gou moontlik vir jou om.