R199.00 R119.00

Clear

Susara Margaretha (Sarie) Maré (15 April 1869 – 22 Desember 1939), het saam met haar ouers in die Mooirivier (Potchefstroom) wyk van die Transvaal gewoon, voordat sy haar toekomstige man, JP Toerien in Pretoria ontmoet het, wat ‘n verslaggewer was vir “Die Patriot” in die Paarl. Hy het tydens besoeke aan die Transvaalse myne gehoor hoe die Amerikaanse werkers die liedjie “Ellie Rhee” sing, wat sy oorsprong in die Amerikaanse Burgeroorlog gehad het. JP het namate die woorde  verander en dit aan sy vrou opgedra, en is die naam “Sarie Marais” in die volksgeskiedenis verewig.

__________________________________________________________

Susara Margaretha (Sarie) Maré (15 April 1869 – 22 Desember 1939), lived in the district of Potchefstroom with her parents prior to meeting her future husband in Pretoria, JP Toerien, a reporter for “Die Patriot”. While on a visit to the Transvaal goldmines, he heard American miners sing the folk song “Ellie Rhee” which originated in the American Civil War. Toerien liked the tune to the extent that he changed the words and dedicated it to his wife, and thus the name “Sarie Marais” was immortalised in South African history.

Additional information

Size

, , ,

T-shirt Info

Light Pink cotton t-shirt
Unisex (same size & cut for boys & girls)
Discharge printed design for soft, vintage feel.
Custom woven hem tag & printed neck tag.