VOLSTOOM IN POTCHEFSTROOM!
Sedert 1838
Of jy afkomstig is van Potchefstroom, ‘n huidige of oud-PUK student is, of net ‘n sagte plek het vir hierdie geskiedenis-ryke plattelandse dorpie langs die Mooirivier, die maroen/grys POTCH pet is ‘n moet vir elke klerekas!
Reviews
There are no reviews yet.