Description
Andries Volschenk
5/5
Was nie in voorraad nie, maar Pieter het my vinnig geskakel met voorstelle vir ander hemde 🙂
Verified review - view original
2 months ago
R359.00
“PIET RETIEF”
Pieter (‘Piet’) Retief (12 November 1780-6 February 1838), was ‘n leier tydens die uittog van die Voortrekkers na die binneland. Met die oorname van die Kaap Kolonie deur Brittanje, het Retief in 1837 by die ekspedisie wat later as ‘die Groot Trek’ bekend sou staan, aangesluit. Retief se trekgeselskap was die grootste groep wat op een slag sou trek, en was gemik op Natal. Hy is later as Goewerneur verkies van die ‘Vrye Provinsie van Nieu-Holland in Suid-Oos Afrika’, die nuwe staat wat hulle sou stig in die land van hul bestemming. Volgens sy gepubliseerde manifes was hul strewe om op ‘n vreedsame manier grond te bekom vir die vestiging van die Trekkers, asook om in vrede saam met die binnelandse gemeenskappe van die dag te leef.
Steeds onseker? Klik HIER vir meer inligting
Was nie in voorraad nie, maar Pieter het my vinnig geskakel met voorstelle vir ander hemde 🙂
Verified review - view original
Was nie in voorraad nie, maar Pieter het my vinnig geskakel met voorstelle vir ander hemde 🙂
Verified review - view original
Size | |
---|---|
T-shirt Info | Olive green heather polycotton t-shirt |
Jonkheer Size Chart | Chest Circumference (cm) SMALL (86-93), MEDIUM (94-101), LARGE (102-109), XL (110-117), 2XL (112-119), 3XL (120-128), 4XL (129-136) |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
'n Klassieke, pasgemaakte snit wat in styl jou erfenis op jou bors sal laat pryk. Geen ekstra fieterjasies nie, net 'n gemaklike vorm wat reg sit in al die regte plekke.
Elke hemp is plaaslik gestik, gekleur & gedruk in Kaapstad, Republiek van Suid-Afrika.
Gestik uit liggewig en duursame materiaal, met die ontwerp gedruk deur gebruik te maak van water gebasseerde verf, is elke hemp super sag vir heeldag se dra.
Of jy nou die braai beman, langs die veld staan vir ‘n wedstryd, die Dominee gaan ontmoet of vir ‘n aandjie uit saam met jou beter helfte – VALHALLA sal verseker dat jy die smaakvolle middelpunt van enige gesprek word.
Tia Gruenenfelder (verified owner) –
Marcoline Schlechter (verified owner) –