Uitstekend deur die bank! Ek is 'n kliënt vanaf 2016-odd en woon vanaf 2019 oorsee. Pieter hou deurgaans kontak met nuwe items ens. Wanneer ek SA besoek, bestel ek tydig en Valhalla se skakeling en aflewering is deurgaans uitstekend.
Wonderlik!
Uitstekende diens en vinnige aflewering
Informative, great communication.
Excellent, thank you
Uitstekende diens! 'n Baie aangename ervaring!
Uitstekend. Wat n plesier!
Puik en vinnige diens. Reageer vinnig op emails.
Fantastiese diens en kwaliteit produkte.
Goeie, blitsvinnige diens!
Beste in die weste
Excellent service
Aflewering het gebeur sonder waarskuwing, binne die 3 dae soos belowe. Daar was seker 'n glipsie met die web, want ek het die konfirmasie eers 'n week na die aflewering gekry.
Die Website is awesome en die produkte puik, die delivery was redelik vinnig omdat ek in die platteland bly. Kommunikasie oor die delivery was baie swak. Ek het gevra vir tracking nommer vyf dae na die bestelling, en twee dae na die aflewering eers email gekry met details. maar ek sal nogsteeds produkte koop want dis baie goeie kwaliteit. Awesome designs.
Great idee!! En great kers geskenk!!
Uitstekende kwaliteit - diens en produk! #ChefsKiss
Love die eerlike kommunikasie
Ek is baie baie tevrede met die puik, vriendelike diens
Aflewering was vinnig maar ek het nie my R99.00 krediet gekry vir bestelling groter as R900.00 nie. Pieter het dit ote later wel reggestel.
Amazing!!
Jy kan sien die mense is trots op hulle produk.Die verpakking is regtig fantasties gedoen!
Very user friendly
sien uit na volgende bestelling
Baie dankie, ek het die hemde ontvang en dit is oppad New Zealand toe. Was geskenke vir my seun en sy vreeslike Engelse meisie 🙂
Al het ek 'n tydtjie gewag het, was dit die moeite werd. Dankie vir julle goeie diens en terugvoer, waardeer dit baie.
Uitstekende diens.
Diens was goed, iets wat jule net na kan kyk is dat ek het my hempde ontvang en 2 weke nadat ek dit al gehad het, het ek ‘n epos gekry wat sê my hempde is toe eers oppad na my toe, wat natuurlik geensins sin gemaak het nie. Erens was daar ‘n vertraging van die kommunikasie. Maar ook nou nie einde vn die wereld nie
Hulle diens is baie professioneel, en hulle gaan die ekstra myl om seker te maak dat mens se verwagtinge oortref word. Die hemde is van baie goeie gehalte en sit gemaklik. Sal enige iemand aanraai om hier te koop!
Probleme ervaar met sekere hemde se beskikbaarheid, maar die probleem was vinnig opgelos en die diens was baie goed
Uitstekend,selfs met n onrealistiese tyd wat ek ek die hemde nodig gehad het, het julle dit betyds by my uitgekry. Baie gelukkig met die Pordukte. Sal beslis weer bestel!!!
Puik!
Valhalla se webwerf is tops! Dis baie gebruikersvriendelik én boon-op vol interessante feite.
Puik, vriendelike, vinnige diens.
Ek is MAL oor my hemde
Uitstekende diens soos altyd!
Terwyl alles glad verloop het, het ek tog 'n voorstel of twee: Ek was nie op hoogte gehou van die status van my bestelling, of geskatte aflewering datum nie. Toe die koerier my bel, het ek al vergeet ek het by julle bestel 🙂
Blitsvinnige terugvoer nadat bestelling geplaas was.
Goeie diens! Dankie.
Baie goeie kwaliteit hempde!
Uitstekende diens Pieter!
Vinnige diens sonder enige probleme. Baie tevrede.
Beslis 'n legendariese produk, die materiaal en kwaliteit van die hemde is puik. Aflewering het geskied sonder probeme en in rekord tyd vir aanlyn aankope. Beslis die koop werd
Uitstekende diens.
My bestelling was tydsensitief en moes betyds as 'n verjaarsdagpresent arriveer. Valhalla se mense het die bestelling blitsvinnig uitgevoer en afgelewer. Baie dankie vir die fantastiese diens!
Thanks, great service and product
Delivery was speedy, they make sure your parcel is on time, especially if needed for a special present. We love Valhalla Tees, they are good quality, unique print.
Uitstekende kliëntediens! Goeie en unieke produk. Baie gelukkig en sterk aanbeveel! Jy sal nie spyt wees om 'n Valhalla T-hemp te besig nie!
Ons is absoluut mal oor julle reeks! Ek en my kêrel wil sommer een van elk eendag hê. Hemde lyk great & pas perfek! En Baie baie dankie vir die ekstra vest. Julle sal gou weer van ons hoor.
Self my klein bestelling was met groot sorg behandel en dit het ons laat voel of ons besigheid vir Valhalla belangrik is.
Uitstekende diens
Maklik, vining en sorgeloos...
Uitstekend deur die bank! Ek is 'n kliënt vanaf 2016-odd en woon vanaf 2019 oorsee. Pieter hou deurgaans kontak met nuwe items ens. Wanneer ek SA besoek, bestel ek tydig en Valhalla se skakeling en aflewering is deurgaans uitstekend.
Wonderlik!
Uitstekende diens en vinnige aflewering
Informative, great communication.
Excellent, thank you
Uitstekende diens! 'n Baie aangename ervaring!
Uitstekend. Wat n plesier!
Puik en vinnige diens. Reageer vinnig op emails.
Fantastiese diens en kwaliteit produkte.
Goeie, blitsvinnige diens!
Beste in die weste
Excellent service
Aflewering het gebeur sonder waarskuwing, binne die 3 dae soos belowe. Daar was seker 'n glipsie met die web, want ek het die konfirmasie eers 'n week na die aflewering gekry.
Die Website is awesome en die produkte puik, die delivery was redelik vinnig omdat ek in die platteland bly. Kommunikasie oor die delivery was baie swak. Ek het gevra vir tracking nommer vyf dae na die bestelling, en twee dae na die aflewering eers email gekry met details. maar ek sal nogsteeds produkte koop want dis baie goeie kwaliteit. Awesome designs.
Great idee!! En great kers geskenk!!
Uitstekende kwaliteit - diens en produk! #ChefsKiss
Love die eerlike kommunikasie
Ek is baie baie tevrede met die puik, vriendelike diens
Aflewering was vinnig maar ek het nie my R99.00 krediet gekry vir bestelling groter as R900.00 nie. Pieter het dit ote later wel reggestel.
Amazing!!
Jy kan sien die mense is trots op hulle produk.Die verpakking is regtig fantasties gedoen!
Very user friendly
sien uit na volgende bestelling
Baie dankie, ek het die hemde ontvang en dit is oppad New Zealand toe. Was geskenke vir my seun en sy vreeslike Engelse meisie 🙂
Al het ek 'n tydtjie gewag het, was dit die moeite werd. Dankie vir julle goeie diens en terugvoer, waardeer dit baie.
Uitstekende diens.
Diens was goed, iets wat jule net na kan kyk is dat ek het my hempde ontvang en 2 weke nadat ek dit al gehad het, het ek ‘n epos gekry wat sê my hempde is toe eers oppad na my toe, wat natuurlik geensins sin gemaak het nie. Erens was daar ‘n vertraging van die kommunikasie. Maar ook nou nie einde vn die wereld nie
Hulle diens is baie professioneel, en hulle gaan die ekstra myl om seker te maak dat mens se verwagtinge oortref word. Die hemde is van baie goeie gehalte en sit gemaklik. Sal enige iemand aanraai om hier te koop!
Probleme ervaar met sekere hemde se beskikbaarheid, maar die probleem was vinnig opgelos en die diens was baie goed
Uitstekend,selfs met n onrealistiese tyd wat ek ek die hemde nodig gehad het, het julle dit betyds by my uitgekry. Baie gelukkig met die Pordukte. Sal beslis weer bestel!!!
Puik!
Valhalla se webwerf is tops! Dis baie gebruikersvriendelik én boon-op vol interessante feite.
Puik, vriendelike, vinnige diens.
Ek is MAL oor my hemde
Uitstekende diens soos altyd!
Terwyl alles glad verloop het, het ek tog 'n voorstel of twee: Ek was nie op hoogte gehou van die status van my bestelling, of geskatte aflewering datum nie. Toe die koerier my bel, het ek al vergeet ek het by julle bestel 🙂
Blitsvinnige terugvoer nadat bestelling geplaas was.
Goeie diens! Dankie.
Baie goeie kwaliteit hempde!
Uitstekende diens Pieter!
Vinnige diens sonder enige probleme. Baie tevrede.
Beslis 'n legendariese produk, die materiaal en kwaliteit van die hemde is puik. Aflewering het geskied sonder probeme en in rekord tyd vir aanlyn aankope. Beslis die koop werd
Uitstekende diens.
My bestelling was tydsensitief en moes betyds as 'n verjaarsdagpresent arriveer. Valhalla se mense het die bestelling blitsvinnig uitgevoer en afgelewer. Baie dankie vir die fantastiese diens!
GRATIS AFLEWERING VIR ALLE BESTELLINGS VAN R900+ Dismiss