‘n Nuwe Ontwerp en Reprint van ‘n Goue Oue!
Siende dat ou Wolraad so goed vertoon het, het ons besluit om hom te ‘reprint’ in die gewone kleure (rooi en navy blou), asook in groen en aqua. Vir die dames het ons ook Small sizes geprint in pers en aqua! Die nuwe WSRI hemde behoort binne die volgende 2-3 weke beskikbaar te wees.
Die Nuutste in ons Versameling
Dan kondig ons met trots aan dat die Valhalla familie ‘n nuwe legende bykry – (Jan) van Hunks, die stigter van ‘Van Hunks Tabak Makelaars, Est. 1722″
Hy word geprint op ‘grey melange’ (dieselfde materiaal as ‘Kragmeting’) en sal die print in swart, donkerblou of maroon vir mans en dames beskikbaar wees, ook binne die volgende 2-3 weke!
your t shirts are beutifuli need three shirts to be deliverd at my office adress in JHB Randfontein No.61 park streej
Love the tees, but please if you could reprint the vanHunks t shirts again