FAQ

ALGEMENE VRAE 

Maklik! Klik op die skakel vir stap-vir-stap instruksies:  https://valhallatees.co.za/info/hoe-bestel-ek/

Die volgende metodes is beskikbaar om te betaal vir jou bestelling:

  • EFT:  Nadat jou bestelling geplaas is, sal ons bankbesonderhede verskaf word & kan jy op jou eie tyd jou betaling maak in ons bankrekening – onthou asb. net om jou bewys van betaling te stuur na info@valhallatees.co.za
  • Kredietkaart via PayFast: ‘n Veilige aanlyn-betalingsportaal wat deur meer as 55,000 handelaars in Suid-Afrika gebruik word – dit sluit die gebruik van EFT & Kredietkaarte in.
  • Snapscan: Jy kan maklik met jou Snapscan app vanaf jou foon betaal.

Bestellings word so gou moontlik verwerk, en kan jy een van twee afleweringsopsies kies tydens “Checkout”:

  • Fastway Couriers:  Beskikbaar in meeste groot sentra’s, en aflewering is binne 3 besigheidsdae vandat hulle die pakkie ontvang.
  • Aramex Couriers:  Landswye aflewering (maak nie saak hoe afleë die dorpie!), met oornag aflewering na groot sentra’s en 3 werksdae na meer afgeleë areas (ook bereken vanaf die dag wat dit aan hulle oorhandig word).

Defnitief!

Gaan kyk hier hoe dit werk: