Please complete our secure One Page checkout to confirm your order.
Your cart is currently empty. |
| Subtotal | R0.00 |
|---|---|
| Total | R0.00 |

If you aren’t completely happy with your items, we will exchange it or provide you with a refund.
Click here for our Returns & Exchanges Policy.

With a number of trusted payment methods to choose from, you can feel at ease that shopping with us is 100% safe & secure.

We strive to process and dispatch orders as quickly as possible, with courier delivery anywhere in the Republic of South Africa.
We'll send you step-by-step tracking updates on the status of your order.
• 5,300+ Online Orders successfully completed.
• 24,000+ Facebook Likes.
• Trading since 2011.
Bitter maklik, vinnig en uitstekende diens!
Diens, produk en komminikasie uit die boonste gestoeltes.
Seamless exchange and assistance from the owner. Had a sizing issue and got it exchanged the next day, no questions asked
Baie tevrede baie moou dankie.
Baie dankie vir spoedige diens en aflwering.
Website is gemaklik om mee te werk. Vriendelike diens en vinnige aflewering.
Die hemp vertoon mooi - die kleur die logo alles werk net goed saam
Uitstekend. Wat n plesier!
Uitstekende diens en vinnige aflewering
Wonderlik!
Ek het julle vd eerste keer op Kwela gesien en dadelik belang gestel in julle produkte. Dis baie mooi en oorspronklik. Die drupmatjies is baie goeie kwaliteit en ons is mal daaroor. Julle diens is uitstekend vanaf bestelling tot dit hier geland het.
Goeie, vriendelike diens.
Goeie kwaliteit, themp vertel n storie
The product looks exactly like the picture (which sounds stupid but sometimes the product you get does not look like the picture you ordered online). I ordered it as a gift for someone so I can't say anything about the fit. I have bought myself a tee on a previous occasion and can say its good quality material (I have it now for 4 years to date). And I love the designs!
The quality was superb! The process for ordering is also very easy and quick. I highly recommend Valhalla!
Baie goeie diens.
Fantastiese diens. Trots Afrikaans.
my broers het nog nooit so goed gelyk nie ! Dankie Valhalla vir briljante gehalte en diens .
Puik diens.
Fantastic service It was a pleasure ordering from you and your clothing is of great standard as well loved the whole experience
Uitstekende diens.
Die koeriër het lank genoem.
Aflewering was vinnig.
Bestelling het baie glad verloop, hemde is van goeie gehalte 🙂
Self my klein bestelling was met groot sorg behandel en dit het ons laat voel of ons besigheid vir Valhalla belangrik is.
Size comparison was difficult for first buy. Customer service very good.
Uitstekende diens soos altyd!
Very user friendly
Baie goeie diens.
Die courier het eers die pakkie by die verkeerde mense afgelewer maar gelukkig het daardie mense dit na die regte adres geneem.
Ek stel voor julle begin gebruik maak van PostNet.
Hulle het ? baie meer persoonlike en meer betroubare diens.
Baie dankie.
Henry Language
Uitstekende kwaliteit en 'n voorreg om die legende na aan die bors te kan dra.
Al het ek 'n tydtjie gewag het, was dit die moeite werd. Dankie vir julle goeie diens en terugvoer, waardeer dit baie.
Pas soos 'n handskoen. Baie gelukkig met die ontwerp, kleur en snit.
Ek is baie tevrede met die bestelling en alles het glad verloop. Baie dankie vir die vinnige teugvoer en dat ons julle direk kan kontak deur Whatsapp. Dit maak alles makliker.
Die T-Hemde is fantasties!!
Perfect fit, great design, excellent quality.
Mal oor die ontwerp. Sien uit om te sien wat julle met ander Afrikaanse reekse reg kry
PUIK diens!
Hierdie is uitstekende kwaliteit t-shirts en julle diens was SPIEKERIES! (die dag na my bestelling was die pakkie by my voordeur). Dankie, ek bestel gou weer.
Uitstekende diens. Ervaring is onverbeterlik!
Netjies
Prima, ek geniet die thempde vreeslik!
Alles was perfek - die wag periode oor Desember mag dalk gegrens het aan bietjie te lank - binne perke en verstaanbaar
Beste ooit. Baie Dankie julle
Delivery was speedy, they make sure your parcel is on time, especially if needed for a special present. We love Valhalla Tees, they are good quality, unique print.
Puik, vriendelike, vinnige diens.
ek is n 55 jarige man en is mal oor julle hemde dink ek het al 12 gekoop goeie kwaliteit hou so aan
Baie mooi en goeie kwaliteit, ek is meer as tevrede met my aankope,
Baie dankie
CHELDON
Uitstekende, ekstra myl diens!
Uitstenende Kliënte diens.
Baie goeie diens!
Perfect fit
Uitstekende website. Aflewering en omruil proses fantasties gewerk.
Uitstekende diens.
Baie goeie diens en hemde. Gaan verseker nog n paar bestel.
Baie tevrede met die produk en diens.
Die webtuiste was maklik om te gebruik en die diens was, jy word op hoogte gehou van die aflewering en dit het veilig gevoel.
Super easy to use, nice photos excellent range of t shirts!!
Great!
Copyright © 2023 Valhalla Clothing Corp. (Pty.) Ltd. All Rights Reserved