VALENTYNSDAG AFSLAG!

 

Siende dat dit die “Maand van Liefde” is, en elke hoek en draai met rooi harte oortrek is, het ons besluit om aan elkeen van ons ondersteuners afslag van 20% op hul bestellings te gee!

Dit is ‘n “mandjie-afslag”, so jy kry 20% afslag op jou hele mandjie se totaal as jy die koepon gebruik! Al wat jy doen is tik “liefling” in die spasie langsaan “Apply Coupon” in jou cart en siedaar!

Let wel dat jy nie jou “Free Shipping” koepon en die “Liefling” koepon vir dieselfde bestelling kan gebruik nie, en dat die Valentynsdag Afslag slegs geldig is tot 00:00 op 10 Februarie 2012.

 

‘n Nuwe Ontwerp en Reprint van ‘n Goue Oue!

Siende dat ou Wolraad so goed vertoon het, het ons besluit om hom te ‘reprint’ in die gewone kleure (rooi en navy blou), asook in groen en aqua. Vir die dames het ons ook Small sizes geprint in pers en aqua! Die nuwe WSRI hemde behoort binne die volgende 2-3 weke beskikbaar te wees.

Die Nuutste in ons Versameling

Dan kondig ons met trots aan dat die Valhalla familie ‘n nuwe legende bykry – (Jan) van Hunks, die stigter van ‘Van Hunks Tabak Makelaars, Est. 1722″

Hy word geprint op ‘grey melange’ (dieselfde materiaal as ‘Kragmeting’) en sal die print in swart, donkerblou of maroon vir mans en dames beskikbaar wees, ook binne die volgende 2-3 weke!

 

Nuwe Website, Nuwe Features en Groot Afslag!

Ons nuwe website is LIVE! Daar is klomp nuwe aanloklikhede soos om jou geliefkooste hemde te review, jy kan jou eie profiel skep waar jy kan aanteken om toekomstige aankope blitsvinnig en moeite-vry te doen, plus nuwe betalings opsies!

Die Toekoms is Blink

Binnekort sal daar ook ‘n ‘Downloads’ afdeling wees waar jy gratis wallpapers van jou gunsteling legendes kan aflaai!

[divider_flat]
Free Shipping

Afslag, Afslag, Afslag!

[unordered_list style=”tick”]

  • Ons wil graag ons getroue ondersteuners beloon met ‘n afslag koepon! Almal wat ingeteken is op ons nuusbrief, asook dié wat deel word van die Nuusbrief voor Vrydag (27-01-2012) om 18:00, sal  op Maandag, 30 Januarie 2012, ‘n email met ‘n afslag koepon kry vir FREE SHIPPING! So maak gou en sluit aan hier onder, en as stel almal wat jy ken in kennis van hierdie uitmuntende aanbod!

[/unordered_list]